Vokale- en liggaamlike ontwikkeling Flashcards

(14 cards)

1
Q

Wat is postuur in drama?

A

Die posisie van jou liggaam tydens rolvertolking of aksie verrigting.
Die manier waarop ‘n persoon sy liggaam in posisiejou wanneer hy dtaan of sit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

’n Staansposisie sonder ongewenste spanning:

A

neutrale posisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die kenmerke van goeie postuur?

A

Rug reguit
Skouers effens af en terug
Ken effens gelig of 90°
Voete parallel, arms gemaklik langs die sye
Maagspiere ingetrek
Voete is parallel (wys nie na buite of na binne nie) en dieselfde afstand uitmekaar as heupe
Knieë moet nie gesluit wees nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die belangrikheid van goeie postuur?

A

Postuur is belangrik vir die beweging om te voel en sal die manier waarop jy asemhaal en praat, beïnvloed
Jy sal nie duidelik kan praat as jy gebuig staan nie
Gespanne spiere kan veroorsaak dat jy stremming op jou stem sit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is rustige waaksaamheid?

A

Die akteur is kalm en ontspanne, maar wakker. ‘n Toestand van rustigheid waar mens op jouself en jou gedagtes fokus om jou gedagtes skoon te maak en jou aandag op jouself te fokus. Jy is stil en rustig, maar tog wakker.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is resonansie?

A

Die klank wat jou stem maak wanneer dit in ‘n oop ruimte vibreer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is projeksie?

A

Hoe hard ‘n mens praat. Verhoog die vlak van klank waarmee jy praat. Moenie woorde uitskree nie. Moenie jou skouers lig wanneer jy diep asemhaal nie, jy moet eerder voel hoe jou diafragma uitsit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is modulasie?

A

Die manier waarop die sterkte en toon van jou stem verander deur woorde te beklemtoon (beklemtoning), hardheid en stemtempo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is intonasie?

A

Die manier waarop jou stem in toon verander (op of af) om ‘n emosie uit te druk soos die woorde gespreek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is fonering?

A

Die klank van jou stem wat gemaak word wanneer jou asem deur die stembande gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat behels asembeheer en kapasiteit?

A

Die beheer van hoe jy in en uit asem en selfversekerd is. Jy moet altyd deur die neus in asem en deur jou mond uit asem. Jy moet jou longe en diafragma behoorlik gebruik sodat jy duidrlkk rn hoorbaar kan praat. Wanneer jy fiep asemhaal, kom die ajsie van die kern van jou liggaam af. Wanneer jy praat moet dit klink asof jou stemuit jou diafragma uitkom en nie jou keël nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe verbeter jy artikulasie?

A

Voltooi jou woorde behoorlik
Gebruik jou mond, lippe, tong en kakebeen om woorde en klanke behoorlik te vorm
Maak jou mond wyd genoeg oop sodat jy nie prewel nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter tegnieke kan ‘n akteur gebruik om die stem te versterk?

A

Artikulasie, Asembeheer en kapasiteit, Fonering, Intonasie, Modulasie, Projeksie, Resonansie, en Rustige waaksaamheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is asemhaling fundamenteel vir?

A

Asemhaling is fundamenteel vir die manier om klanke te maak. Om ons stem te ontwikkel, is dit belangrik om die beheer van ons asemhaling te behou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly