1.3 Struktuur en samestelling van die ekosfeer Flashcards

1
Q

Noem 6 redes waarom plante belangrik is

A
  1. Grondbeskerming
  2. Grondvrugbaarheid
  3. Klimaatregulering
  4. Wildondersteuning
  5. Voedingstofvrystelling
  6. Koolstofsekwestrasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 3 redes waarom plantegroei belangrik is vir die omgewing

A
  1. Plante produseer voedingsstowwe
  2. Verspreiding van plante – voorkoms en verspreiding van diere
  3. Matigende effek op omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die eienskappe van nie-groen plante

A
  1. Saprofiete – nie instaat om eie voedsel te vervaardig
  2. Geen wortelstelsel maar hife
  3. Parasititese plante leef van ander plante
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem eienskappe van dierelewe

A
  1. Aangepas om te oorleef
  2. Anatomies, gedrags- of fisiologiese
  3. Beslaan die hoër trofiese vlakke
  4. Geheel en al afhanklik van plante vir oorlewing
    I5. nstaat om te migreer, hiberneer, somerslaap
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter 5 diere is van kritieke belang vir die mens se oorlewing?

A
  1. Bye
  2. Voels
  3. Plankton
  4. Erdwurms
  5. Skoenlappers
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Oorlewingstrategiee van diewe

A
  1. Bekom voedsel
  2. Ontduik predatore
  3. Paring
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is mense ekologies dominant

A
  1. Baie min beperkinginge om te beweeg
  2. Mees belangrikste faktor in ewewig
  3. Invloed op omgewings is nie konstant nie
  4. Verander volgens behoeftes, kultuur en ontwikkeling
  5. In kompetisie met diere en plante (predatore en onkruide)
  6. Noue verband tussen diere en plante ( troeteldiere en huis plante)
  7. Bou en vernietig habitate
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly