3.2 Dinamika van die ekosisteem Flashcards
1
Q
Noem en beskryf die twee populasie groeikurwes
A
S-Kurwe - Aanvanklik skerp toename, maar bevolking stabiliseer rondom drakapasiteit.
J-Kurwe - Skerp toename en afname.
Vb’e insekte.
Seisoen gebonde
2
Q
Wat is die j-kurwe en gee kenmerke van die J - Kurwe
A
n Bevolking wat in ‘n nuwe area bekend gestel word met baie hulpbronne en min/geen predatore
- n Bevolking wat in ‘n nuwe area bekend gestel word met baie hulpbronne en min/geen predatore
“r” strategie spesies: kakkerlak, onkruide ens– Groot aantal jong individue - Lae/geen ouersorg
- Lae vermoë om te kompeteer
- Meestal eerste om versteurde ekosisteem binne te dring
- Aangepas by onstabiele omgewing
3
Q
Wat is die drakapasiteit van n bevolking
A
Definisie - Maksimum hoeveelheid individue wat in ‘n sisteem ondersteun kan word
4
Q
Wat is die 4 fases van n drakapasiteit grafiek
A
- Vestigingsperiode
- Eksponensiele periode
- K beperk groei en bevolking stabiliseer
- Aantal individue fluktueer
5
Q
Noem die digtheid-afhanklike faktore (verwant aan bevolkingsgrootte)
A
- Kompetisie vir hulpbronne
- Siektes
- Predasie
- Emmigrasie
6
Q
Noem die Digtheid-onafhanklike faktore (nie verwant aan bevolkingsgrootte)
A
- Tipiese abiotiese kondisies
- Natuurrampe
7
Q
Noem die ses biologiese beheermeganismes
A
- Predasie
- Kommesalisme
- Kannibalisme
- Parasitisme
- Primere suksessie
- Sekondere suksessie