1.3 Struktuur en samestelling van die ekosfeer Flashcards
1
Q
Noem 6 redes waarom plante belangrik is
A
- Grondbeskerming
- Grondvrugbaarheid
- Klimaatregulering
- Wildondersteuning
- Voedingstofvrystelling
- Koolstofsekwestrasie
2
Q
Noem 3 redes waarom plantegroei belangrik is vir die omgewing
A
- Plante produseer voedingsstowwe
- Verspreiding van plante – voorkoms en verspreiding van diere
- Matigende effek op omgewing
3
Q
Noem die eienskappe van nie-groen plante
A
- Saprofiete – nie instaat om eie voedsel te vervaardig
- Geen wortelstelsel maar hife
- Parasititese plante leef van ander plante
4
Q
Noem eienskappe van dierelewe
A
- Aangepas om te oorleef
- Anatomies, gedrags- of fisiologiese
- Beslaan die hoër trofiese vlakke
- Geheel en al afhanklik van plante vir oorlewing
I5. nstaat om te migreer, hiberneer, somerslaap
5
Q
Watter 5 diere is van kritieke belang vir die mens se oorlewing?
A
- Bye
- Voels
- Plankton
- Erdwurms
- Skoenlappers
6
Q
Oorlewingstrategiee van diewe
A
- Bekom voedsel
- Ontduik predatore
- Paring
7
Q
Hoekom is mense ekologies dominant
A
- Baie min beperkinginge om te beweeg
- Mees belangrikste faktor in ewewig
- Invloed op omgewings is nie konstant nie
- Verander volgens behoeftes, kultuur en ontwikkeling
- In kompetisie met diere en plante (predatore en onkruide)
- Noue verband tussen diere en plante ( troeteldiere en huis plante)
- Bou en vernietig habitate