5.2 Effek en reaksies tot klimaatsverandering Flashcards

1
Q

Wat is die probleme wat kom van klimaatsveranderinge

A
  1. Habitatvernietiging
  2. Vars water voorsiening
  3. Bio-indringing
  4. Verandering van vuursiklusse
  5. Volgehoue organiese besoedelaars
  6. Stikstof besoedeling
  7. Oorbevissing
  8. Bevolkingsgroei
  9. Besmetlike siektes
  10. Ekonomiese uitbuiting
  11. Natuurlike hulpbron uitbuiting
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem en beskryf twee maniere om te reageer op klimaatsverandering

A
  1. Aanpassing
    Die proses om die effek van klimaatsverandering te erken en by hierdie toestande aan te pas
  2. Vermindering
    Verminder die intensiteit van klimaatsverandering deur die kweekhuisgasse te verminder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Op wat is die skaal van impak op klimaat bepaal

A

Skaal van die impak hang af van plaaslike boerderystelsels, kommoditeite, natuurlike hulpbronne en sosio-ekonomiese impakte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is n bedreiging op wintergrane en hoe kan dit hanteer word?

A

Bedreiging: verandering in die verspreiding en intensiteit van siektes en plae en onkruide
Gebruik rotasiestelsels
Verskuif na bewaringslandbou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is n bedreiging op vrugte verbouing en hoe kan dit hanteer word?

A

Bedreiging: Nie genoeg water vir besproeiing nie, veranderde patrone van siektes en plae
Word nie affekteer deur matige verwarming nie (appels uitgesluit)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is risiko van diereproduksie en hoe kan dit hanteer word?

A

Risiko’s: vloede, droogtes, hael, ryp en vuur
Verandering in weiveld-plantegroei en voer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die verskeie klimaatsreaksies op beplanning en aanpasbare boerderystelsels

A
  1. Moniteringstelsels vir klimaat
  2. Vermindering in ramp risiko en bestuur
  3. Versekering en risikobestuur
  4. Gemegde boerdery of diversifisering
  5. Geïntegreerde produksie
  6. Organiese boerdery
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die verskeie klimaatsreaksies op grond en water

A
  1. Besproeiingstegnologie en –skedulering
  2. Uitroei van indringers
  3. Vleiland rehabilitasie en herstel
  4. Bewaringslandbou
  5. Nuwe bronne van water
  6. Verbeterde waterkwaliteit
  7. Verbeterde grondbestuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die verskeie klimaatsreaksies op gewas en lewende hawe

A
  1. Gewasteling en kultivar ontwikkeling
  2. Area spesifieke gewasse en kultivarkeuse
  3. Biotegnologie vir aanpassing van gewasse
  4. Geïntegreerde siektes-, plaag- en onkruidbestuur
  5. Nuwe produksie-areas
  6. Raskeuses en diereteling
  7. Siektes en plaagbestuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die faktore waarop lugkwaliteit beinvloed word en ook hoe dit verlig kan word.

A

Kan sensitief wees vir toename in:
1. Temperatuur
2. Kweekhuisgasse
3. Vraag na plaaslike brandstof en hout
Verlig deur:
1. Toename in moniteringsstasies
2. Versprei lugkwaliteit-data
3. Stel skoner brandstof bekend in buitestedelike areas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe kan die impak van die vervoer sektor verlig word?

A
  1. Bekendstelling van skoner brandstof
  2. Innovering in alternatiewe vervoer tegnologie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat is die drie verskillende wetenskaplike benaderings?

A
  1. Globale (makro) skaal
  2. Streek (meso) skaal
  3. Plaaslike (mikro) skaal
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Met watter wetenskaplike programme is ons tegnologies instaat om akkuraat verandering te meet

A

1.Stratospheric Ozone Assessments (1988)
2.IPCC assessments,
3.Global Biodiversity Assessment (GBA) (1995)
4.National Assessment of Climate Change Impacts on the United States (2000),
5.Arctic Climate Impact Assessment (2004),
6.Millennium Ecosystem Assessment (2005),

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem kenmerke van die streek (meso) skaal

A

Gebruik afgeskaalde insette van die Algemene Sirkulasie Modelle (GCM)
Vatbaar vir enige stelselfoute van die GCM

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem kenmerke van die plaaslike (mikro) skaal

A

Min waarneembare bewyse van gemete rekords

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem die COP 28 se 8 temas

A
  1. Klimaat
  2. Gesondheid
  3. Finansiering
  4. Energie en industrie
  5. Multivlak aksie/vervoer
  6. Jeug en kinders
  7. Natuur en grondgebruik
  8. Kos en landbou