3.1 Dinamika van die ekosisteem Flashcards
Wat is die doel van die natuurwette
Bepaal die beperkings van produksie
Beskryf die 3 termodinamiese wette
1ste termodinamiese wet
Limiet tot beskikbare energie. Die mens is nie instaat om energie te skep nie.
2de Termodinamiese wet
Hoe meer ons iets gebruik, lei dit tot ‘n afname in nuttigheid.
3de termodinamiese wet
Energie is nie her-bruikbaar nie
Hoekom is die konstruksie van nuwe produkte goedkoper as herwinning
- Vervaardigingsproses is energie intensief.
- Gebruik meer energie om afval te verwyder
Noem en beskryf die faktore wat aantal, verspreiding en produktiwiteit van plante en diere beheer
- Klimatologies
o Sonstraling, temperatuur, humiditeit, neerslag, wind - Edafies / Edaphic
o Eienskappe van grond – fisies en chemies, voedingsstatus - Mens geïnduseerd
o Weiding, bemesting, vertrapping, brand, ontbossing,
verbouing, Vervoer - Geologies
o Strukturele beweging / kontinentale dryf, lang-termyn
veranderde klimaat - Interne biologiese faktore
o Spesie-strategieë, kompetisie meganismes, suksessie, gesondheid, ouderdom & genetiese gebasseerde variasies in toleransie van produktiwiteit
Noem die siklus wat die vloei van energie en voedingstowwe beheer
- Geboorte
- Groei
- Reproduksie
- Dood
- Ontbinding
Noem die fisiese siklus se elemente wat die vloei van materie beheer
- Hidrologies
- Gasagtig
- Sedimentêre
Wat is die mees belangrikste en mees komplekse siklus
Gasagtige siklus
Watter gasse is deel van die gasagtige siklus
CO2, O2, N
Noem die 2 fases van die sedimentere siklus
- Rotsfase
- Soutoplossing