Gr12 Momentum en Impuls Flashcards

1
Q

Definieer MOMENTUM

A

Dit is die produk van ‘n voorwerp se massa en sy snelheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer Newton se tweede wet in terme van momentum

A

Die resulterende (of netto) krag wat op ‘n voorwerp inwerk, is gelyk aan die tempo van verandering van momentum van die voorwerp in die rigting van die resulterende (of netto) krag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Defineer IMPULS

A

Dit is die produk van die resulterende/netto krag wat op ‘n voorwerp
inwerk en die tyd wat die resulterende/netto krag op die voorwerp inwerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat word bedoel met ‘n gelote sisteem in Fisika?

A

‘n sisteem waarop die resulterende (of netto) eksterne krag nul is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skryf die beginsel van behoud van lineêre momentum neer:

A

Die totale lineêre momentum in ‘n geslote sisteem bly konstant (behoue).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik wat bedoel word met ‘n projektiel,

A

‘n Voorwerp waaraan ‘n beginsnelheid gegee is en waarop die enigste krag wat daarop inwerk gravitasiekrag/gewig is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly