Gr11&12 Elektrostatika Flashcards

1
Q

Skryf COULOMB se wet neer

A

Die grootte van die elektrostatiese krag wat een
puntlading (Q1) op ‘n ander puntlading (Q2) uitoefen, is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand (r) tussen hulle.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf ELEKTRIESE VELD

A

Dit kan beskryf word as ‘n gebied in die ruimte waarin ‘n elektriese lading ‘n krag ondervind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer die elektriese veld by ‘n punt

A

Die elektriese veld by ‘n punt is die elektrostatiese krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie punt geplaas
is, ondervind word. In simbole: E = Fq .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly