Gr12 Arbeid-Energie Flashcards

1
Q

Definieer die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n konstante krag F

A

Arbeid vering op ‘n voorwerp word beskryf as F Δx cos  , waar F die grootte van die krag, x die grootte van die verplasing en  die hoek tussen die krag en die verplasing is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer die Arbeid-Energie stelling

A

Die netto (of totale) arbeid verrig op ‘n
voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer ‘n konserwatiewe krag

A

‘n krag waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word. Voorbeelde is gravitasiekrag, die elastiese krag in ‘n veer en elektrostatiese
kragte (coulombkragte).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer ‘n nie-konserwatiewe krag

A

‘n krag waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word. Voorbeelde is wrywingskrag, lugweerstand, spanning in ‘n tou, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Skryf die beginsel van behoud van meganiese energie neer

A

Die totale meganiese energie (som van gravitasie- potensiële energie en kinetiese energie) in ‘n geslote sisteem bly konstant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer DRYWING

A

die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.
In simbole: P = W/t

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly