3.2 Dinamika van die ekosisteem Flashcards

1
Q

Noem en beskryf die twee populasie groeikurwes

A

S-Kurwe - Aanvanklik skerp toename, maar bevolking stabiliseer rondom drakapasiteit.
J-Kurwe - Skerp toename en afname.
Vb’e insekte.
Seisoen gebonde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die j-kurwe en gee kenmerke van die J - Kurwe

A

n Bevolking wat in ‘n nuwe area bekend gestel word met baie hulpbronne en min/geen predatore

  1. n Bevolking wat in ‘n nuwe area bekend gestel word met baie hulpbronne en min/geen predatore
    “r” strategie spesies: kakkerlak, onkruide ens– Groot aantal jong individue
  2. Lae/geen ouersorg
  3. Lae vermoë om te kompeteer
  4. Meestal eerste om versteurde ekosisteem binne te dring
  5. Aangepas by onstabiele omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die drakapasiteit van n bevolking

A

Definisie - Maksimum hoeveelheid individue wat in ‘n sisteem ondersteun kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die 4 fases van n drakapasiteit grafiek

A
  1. Vestigingsperiode
  2. Eksponensiele periode
  3. K beperk groei en bevolking stabiliseer
  4. Aantal individue fluktueer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die digtheid-afhanklike faktore (verwant aan bevolkingsgrootte)

A
  1. Kompetisie vir hulpbronne
  2. Siektes
  3. Predasie
  4. Emmigrasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die Digtheid-onafhanklike faktore (nie verwant aan bevolkingsgrootte)

A
  1. Tipiese abiotiese kondisies
  2. Natuurrampe
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die ses biologiese beheermeganismes

A
  1. Predasie
  2. Kommesalisme
  3. Kannibalisme
  4. Parasitisme
  5. Primere suksessie
  6. Sekondere suksessie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly