5.1 MENSLIKE BEWONING VAN DIE AARDE Flashcards

1
Q

Deur watter faktore word die bevolking van jagters en versamelaars beheer?

A

Die beskikbaarheid van water en voedsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die gevolge van die vernietiging van woude en oorbeweiding van graslande

A
  1. Erosie
  2. Afloop
  3. Algemene agteruitgang van die omgewing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe het die landbou revolusie die omgewing gemodifiseer

A
  1. Diverse en komplekse ekosisteme word vervang met monokultuur
  2. Soute akkumuleer in die boonste lae
  3. Erosie neem toe (verslikking van riviere)
  4. Toename in peste
  5. Verspreiding van parasiete en siektes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat het Industriële rewolusie veroorsaak

A
  1. Grootskaalse gebruik van fossiel brandstowwe
  2. Toename in ontwikkeling en gebruik van fossiel brandstowwe
  3. Produksie van plastiek
  4. Bekendstelling van bemestingsstowwe en gesofistikeerde besproeiingskemas
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is nadelige gevolge van die industriele revolusie

A
  1. Omgewingsbesoedeling
  2. Hoë standaard van lewe en afname in sterftes
  3. Bevolkingsontploffing
  4. Anti-sosiale gedrag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is kenmerke van die moderne periode

A
  1. Neem omgewingskwessies ernstig
  2. “Groen kwessies” hoog op politieke agenda
  3. Wetgewing en internasionale ooreenkomste
  4. Ekologies effektiewe bestuur van hulpbronne
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter sosio ekonomiese faktore word gevind in die moderne periode

A
  1. Ongelykheid
  2. Kompetisie
  3. Hebsug
  4. Verontagsaam gesag
  5. Morele standaarde
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem en beskryf die 1ste fase van bevolkingsgroei

A

1 st phase
1. HOË GEBOORTE TEMPO
Min of geen gesinsbeplanning
Ouers het baie kinders omdat min oorleef
Baie kinders word benodig om te werk
Kinders is teken van manlikheid
Geloofs- en kulturele tradisies moedig groot families aan
2. HOË MORTALITEIT TEMPO
Siektes en plae (e.g. cholera, kwashiorkor)
Hongersnood, voedsel onsekerheid, slegte diete
Swak higiëne, geen pyplyn water of rioolverwydering
Geen toename in die bevolking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem en beskryf die 2de fase van bevolkingsgroei

A

2 nd phase
HOË GEBOORTE TEMPO
Verbeterde mediese sorg
Verbeterde mediese sorg bv. Inentings, hospitale, doktors, nuwe geneesmiddels en wetenskaplike uitvindsels
Verbeterde sanitasie en watervoorsiening
Verbeterings in voedselproduksie i.t.v. kwaliteit en kwantiteit
Verbeterde vervoer vir voedsel en doktors
AFNAME IN MORTALITEIT

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem en beskryf die 3de fase van bevolkingsgroei

A

3 rd phase
AFNAME IN GEBOORTE
Familie beplanning, voorbehoedmiddels, aborsies, sterilisasies en ander regerings-inisiatiewe
‘n Laer kinder mortaliteit wat beteken minder druk om meer kinders te hê
Toenemende meganisasie en industrialisasie wat minder arbeid beteken
Toename in begeertes vir materiële besittings en minder vir kinders
Bemagtiging van vroue
AFNAME IN MORTALITEIT
Bevolkingsgroei – stadige groei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem en beskryf die malthus teorie

A

Bevolking ontgroei voedselproduksie
Bevolking groei teen ‘n meetkundige tempo 1, 2, 4, 16, 32 ens.
Voedselproduksie groei teen ‘n rekenkundige tempo 1, 2, 3, 4, ens.
Bevolking – eksponensieel en voedselproduksie lineêr
Hongersnood, armoede, siektes ens.
Bevolking toename/afname word deur omgewingstoestande beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem en beskryf die Verhulst teorie

A

The S-curve (p.55; fig. 3.13)
Bevolking wat ‘n toename ervaar sal uiteindelik afplat
Tipies van nywerheidslande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verduidelik die Rachet Effect teorie en noem watter maatreels mense neem om drakrag te verhoog

A

Mense het die vermoë om omgewing volgens behoeftes te verander

Boerdery, mak diere, kunsmis, besproeiing, Industriële praktyke (braaikuikens, voerkrale, batterye vir eier produksie)
Natuurlike katastrofes om bevolking te verminder in plaas van die tegnologiese deurbrake het die teenoorgestelde uitwerking
Die mensdom kan natuurrampe weerstaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly