3.1 Dinamika van die ekosisteem Flashcards

1
Q

Wat is die doel van die natuurwette

A

Bepaal die beperkings van produksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Beskryf die 3 termodinamiese wette

A

1ste termodinamiese wet
Limiet tot beskikbare energie. Die mens is nie instaat om energie te skep nie.

2de Termodinamiese wet
Hoe meer ons iets gebruik, lei dit tot ‘n afname in nuttigheid.

3de termodinamiese wet
Energie is nie her-bruikbaar nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is die konstruksie van nuwe produkte goedkoper as herwinning

A
  1. Vervaardigingsproses is energie intensief.
  2. Gebruik meer energie om afval te verwyder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem en beskryf die faktore wat aantal, verspreiding en produktiwiteit van plante en diere beheer

A
  1. Klimatologies
    o Sonstraling, temperatuur, humiditeit, neerslag, wind
  2. Edafies / Edaphic
    o Eienskappe van grond – fisies en chemies, voedingsstatus
  3. Mens geïnduseerd
    o Weiding, bemesting, vertrapping, brand, ontbossing,
    verbouing, Vervoer
  4. Geologies
    o Strukturele beweging / kontinentale dryf, lang-termyn
    veranderde klimaat
  5. Interne biologiese faktore
    o Spesie-strategieë, kompetisie meganismes, suksessie, gesondheid, ouderdom & genetiese gebasseerde variasies in toleransie van produktiwiteit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die siklus wat die vloei van energie en voedingstowwe beheer

A
  1. Geboorte
  2. Groei
  3. Reproduksie
  4. Dood
  5. Ontbinding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die fisiese siklus se elemente wat die vloei van materie beheer

A
  1. Hidrologies
  2. Gasagtig
  3. Sedimentêre
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die mees belangrikste en mees komplekse siklus

A

Gasagtige siklus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter gasse is deel van die gasagtige siklus

A

CO2, O2, N

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 2 fases van die sedimentere siklus

A
  1. Rotsfase
  2. Soutoplossing
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly