Hoe wetenskappe werk Flashcards

1
Q

Wat is die 5 algemeene riglyne om ‘n kritiese opstel duidelik en neutraal as moontlik te skryf?

A

1) Ondersoek standpunte vir en teen die kwessie en lys dit.

2) Gebruik feitlike voorbeelde om albei standpunte te motiveer.

3) Noem swakhede in die logika of argumente vir albei standpunte.

4) Stel ‘n vaste standpunt en gee redes waarom jy dit inneem op grond van jou navorsing.

5) Sluit af met ‘n logiese, bilike stelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die 11 stappe van ‘n suksesvolle ontwerp van ‘n ondersoek en wat behels elke stap?

A

1) Waarneming - Optekening van ‘n ongewone verskynsel wat verduidelik moet word.

2) Doen agtergrondnavorsing oor die onderwerp

3) Ondersoek / navorsingsprobleem - Die vraag wat beantwoord moet word.

4) Stel ‘n doel

5) Stel ‘n hipotese - Wat jy verwag die resultaat gaan wees.

6) Identifiseer die veranderlikes

7) Identifiseer en lys die apparaat en metode vir die ondersoek

8) Rekord die resultate wat verkry word, in tabelle of grafieke.

9) Evaluering die akkuraatheid en betroubaarheid van die resultate

10) Stel ‘n gevolgtrekking - Stel weer die doel, met ‘n antwoord op die ondersoekvraag.

1) Verwysings - Lys al jou inligtingsbronne wat vir die navorsing gebruik is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly