Almal Verstaan LW - H1: Mikro Organismes Flashcards

1
Q

Wat is ‘n bateriofaag?

A

‘n virus wat net bakteriee aanval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n sindroom?

A

‘n Groep gesondhieds probleme wat saam ‘n siekte vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n retrovirus?

A

‘n voorbeeld van ‘n virus wat ‘n interne kern RNS bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor staan nm in terme van meet?

A

nanometer. 1 nm is een bilionste van ‘n meter.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat beteken aselluler?

A

Dit bestaan nie uit selle nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Is viruses multiseluler of aselluler?

A

aselluler.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat se metaboliese reaksies van lewene organismes voer viruse uit?

A

Niks. Virusse voer nie metaboliese reaksies van lewene organismes uit nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Kan virusse voortplant?

A

Nee, tensy hulle ‘n gasheersel binnedring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Virusse is _____________ op plante, diere, protiste, en bakteriee en word ook beskou as___________.

A

parasities. patogene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n patogeen?

A

‘n organisme wat siekte veroorsaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is pili?

A

Haaragtige strukture wat om bekteriee voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat bevat ‘n tipiese struktuur van bakterie?

A

Sitoplasme, DNS (nukleoide) selmembraan, selwand, slymkapsule, flagellum, en ribosome.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bakteriee word as wat geklassifiseer?

A

Bakteriee is eensellige organismes wat as prokariote geklassifiseer word. Dit beteken dat hulle nie membraandgebonde organelle soos ‘n selkern, chloroplaste, of ‘n mitochondria bevat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waar vind jy die DNS van bakteriee?

A

Hulle DNS (Nukleoide) dryf vrylik in die sitoplasma.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Omskryf die selwand van bakteriee.

A

Die selwand (middel laag) is uitgevoer met ‘n selmembraan (interne laag) en dikwels deur ‘n slymkapsule bedek (buitenste laag) om te verhoed dat dit uitdroog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

As wat dien baktrieese slymkapsule teen fagosiete(witbloedselle)?

A

Die slymkapsule dien ook as ‘n versperings meganisme teen fagosiete.

17
Q

Waar sal jy die ribosome van bakteriee vin?

A

In die sitoplasma

18
Q

Wat is die sweepagtige aanhangsels wat bakteriee soms het?

A

Flagella, en word vir voortbewegin gebruik.

19
Q

Waarvoor word die hol haaragtige strukture pili gebruik?

A

Om aan ander selle te heg.

20
Q

Aan water koningkryk behoort bekteriee?

A

Monera.

21
Q

Noem dire vorme wat bakteriee volgens geklasifiseer kan word.

A

Kokkus - sfeervormig. Basille - staafvorming. Spirillus - spiraalvormig

22
Q

Noem 2 maniere waarop bakteriee geklassifiseer kan word.

A

Hulle vorm en die manier waarop hulle energie verkry

23
Q

Noem 3 maniere waarop bakteriee hulle energie verkry.

A

Fotosintese bakteriee kry hulle energie van die son
Chemosintetiese bakteriee kry hul energie van anorgansiese chemikaliee.
Heterotrofiese bakteriee kry hul energie deur op organiese materiaal te voed.

24
Q

Wat is binere deling?

A

Wat bakteriee gebruik om asseksueel voort te plant.

25
Q

Omskryf protiste.

A

Protiste is almal eukarieote, omdat hulle ‘n ware selkern en membraangebonde organelle het, en het ‘n eenvoudige struktuur en is meeste van die tyd eensellig. Hulle wissel van klein mikroskopiese organismes tot groot boomagtige strukture.

26
Q

Hoe word protiste geklassifiseer?

A

Protiste word geklassifiseer volgens hoe hulle voeding verkry en hoe hulle beweeg.

27
Q

Noem 3 klassifikasies van protiste en omskryf elk.

A

Dieragtige protiste staan ook bekend as protosoe - Meestal heterotrofies of parasities en beweeg deur gebruik te maak pseudopodia, silia, of flagellas.

Plantagtige protiste - outotrofies omdat hulle chloroful bevat en hulle eie voedsel deur die proses van fotosintese kan produseer. Kan eenselig of meerselig wees of kan self kolonies vorm.

Swamagtige protiste - Is ‘n ontbinder wat van hulle hetrotrofe maak. Hulle verteer hulle kos deur verteringsensieme in die organiese materiaal vry te stel en die voedingstowwe te absorbeer

28
Q

Hoe plant protiste in gunstige toestande voor?

A

Aseksueel deur binere deling

29
Q

Hoe plant protiste voor inongunstige toestande?

A

Seksuele voortplanting. ‘n weerstandige sigospoor word gevorm

30
Q

Wat is ‘n sigospoor?

A

‘n dikwandige weerstandige spoor wat uit ‘n fungi of alge gevorm word.

31
Q

Struktureel word fungi in watter wee groepe verdeel?

A

Eensellige en meersellige fungi.

32
Q

Wat vorm chitien?

A

Vorm die selwand van fungi.

33
Q

Wat is ‘n saprofiet?

A

‘n Organisme wat op dooie en verrottende organiese materiaal groei envoed.

34
Q

Wta beteken meerkernig?

A

Bevat baie (meer as een) kern.

35
Q

Plante se selwnade bevat?

A

Sellulose.

36
Q

Fungi se selwande bevat?

A

Chitien

37
Q

Hoe vind reprduksie in fungi plaa?

A

Reproduksie vind plaas deur die vrystelling van seksuele of aseksuele spore. In gunstige omstandighede word miljoene aseksuele spore geproduseer en oor ‘n groot gebied versprei.