Via Afrika LW - H1: Die Chemie van Lewe Flashcards

1
Q

Wat is ‘n atome?

A

Atome is die kleinste deeltjie van ‘n chemiese element wat kan bestaan. en chemiese reaksies verbind atome om chemiese verbindings te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n molekule?

A

‘n Moluekule is enige chemiese stuktuur wat uit atome bestaan en deur verbindings aanmekaar gebind word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Anogarniese en organiese verbindings word as wat aangetref?

A

Word as mineraalelemente en molekules aangetref

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat se elemente maak water op?

A

1 Suurstof(O) en 2 waterstof (hydrogen - H) molekules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat se elemente maak tafelsout op?

A

1 Natrium (Na) + 1 Chloor (Cl) molekule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat se elemente maak metaangas op?

A

4 Waterstof (H) + 1 Koolstof (C) molekule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat se elemente maak koolstofdioksiedgas op?

A

2 Suurstof (O) molekules + 1 Koolstof (C) molekule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat se elemente maak glukose op?

A

12 waterstof (H) molekules + 6 suurstof(O) molekules + 6 Koolstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is Anograniese stowwe en waar word dit gevorm?

A

Anorganiese stowwe is ‘n groep chemikalieë wat koolstof bevat. Hulle vorm in lewende organismes as deel van metabolisme, in metaboliese reaksies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 6 voorbeelde van organiese verbindings.

A

Koolhidrate (bv, glukose, fruktose, sukrose, maltose, stysel), lipiede, protiene, hormone, nukleiensure, vitamiene, ko-ensieme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem 6 voorbeelde van anorganiese verbindings

A

Stikstof, suurstof, water, koolstofdioksied, swaeldioksied, natriumchloried

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe ontstaan anorganiese stowwe?

A

Ontstaan deur natuurlike geofisiese prosesse wat in die natuur voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe ontstaan organiese stowwe?

A

Ontstaan weens chemiese reaksies wat in lewende organismes voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is van die makroelementee wat mense benodig?

A

Natrium (Na), Kalium (K), Kalsium (Ca), Fosfor (P)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die funksie van makroelement Natrium (Na) in die liggaam?

A

Lei senuwee-impulse, help spiere om saam te trek en ontspan, en handhaaf die behoorlike balans van water en minerale deur dit te reguleer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Natrium (Na) in die liggaam?

A

Senuprobleme, waterretensie, hoe bloedduk, osteoporose.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is die funksie van makroelement Kalium (K) in die liggaam?

A
  • Handhawing van normale bloeddruk.
  • Die oordrag van senuwee-seine tussen organe.
  • Beheer spiersametrekkings.
  • Verseker optimale waterbalans binne die stelsel.
  • Balanseer pH in die liggaam tussen suurheid en alkaliniteit.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Kalium (K) in die liggaam?

A

Moegheid, spierswakheid, krampe, stadige reflekse, onreelmatige hartklop, veranderings in gemoedstemming, droe vel en aknee, verhoogde urienproduksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die funksie van makroelement Kalsium (Ca) in die liggaam?

A

Versterkte bene en spierfunksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Kalsium (Ca) in die liggaam?

A

Osteoporose, onreelmatige hartklop, spierspasmas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is die funksie van makroelement Fosfor (P) in die liggaam?

A

Versterk bene, energieproduksie, struktureer fosfolipiede in selmembrane, DNA, RNA , ATP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Fosfor (P) in die liggaam?

A

Spierdisfunksiem senuweedisfunksie, osteoporose

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wat is die funksie van mikroelement yster (Fe) in die liggaam?

A

Produseer hemoglobien, deel van ensiemfunksie, energieproduksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan yster (Fe) in die liggaam?

A

Anemie, lusteloosheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Wat is die funksie van mikroelement Jodium (I) in die liggaam?

A

Produseer die hormoon tiroksien en hou metabolisme in stand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Noem tipe gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan Jodium (I) in die liggaam?

A

Hipotiroidisme, goiter (kropgeswel), kretinisme, en verstandelike gestremdheid, asook maag en bors kanker.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Wat se tipe mineraakelemente het plante nodig?

A

Koolstofdioksied, water, nitraat, fosfaat, kalium, kalsium, en sander soute.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Water (H2O) word gebruik om:

A
  • om stowwe op te los (oplosmiddel)
  • stowwe in die eksterne en interne omgewings te vervoer
  • as ’n stof (medium) vir chemiese reaksies om in plaas te vind
  • om temperatuur te beheer
  • vir ondersteuning en struktuur
  • in voortplanting
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Mineraalelemente (minerale) is __________, en kom natuurlik as soute in die ___________ omgewing voor.

A

anorganies. eksterne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Noem 7 Makromineraalelemente wat plante nodig het

A

stikstof (N), fosfor (P),
kalium (K), kalsium (Ca), magnesium (Mg), swael (S) en yster (Fe)

31
Q

Stikstof (H) word deur die ______as __________ (NO3-) uit die grond opgeneem. Fosfor (P) word as _______ opgeneem.

A

wortels. nitraat (NO3-). fosfate

32
Q

Noem 7 mikromineraalelemente wat plante nodig het.

A

Boor (B), koper (Cu), yster (Fe), chloor (Cl), mangaan (Mn), molibdeen (Mo) en sink (Zn).

33
Q

Waarvoor word kunmis gebruik end wat is die doel daarvan?

A

Kunsmis voorsien plantvoedingstowwe of hulle korrigeer die vrugbaarheid van grond waar jare se boerdery of oorbenutting voedingstowwe verwyder het.

34
Q

Wat is die belangrikste voedingstowwe in kunsmis?

A

Stikstof (N), Fosfor (P), Kalium (K)

35
Q

Noem ‘n paar organiese vorms van nitrate wat stikstof (N) verskaf?

A

plantmateriaal, mis, riool, afvalvoedsel of baie stikstofhoudende organiese verbindings

36
Q

Noem ‘n paar anorganiese vorms van nitrate wat stikstof (N) verskaf?

A

nitrate of ammoniak

37
Q

Noem ‘n paar organiese vorms van fosfate wat fosfor (P) verskaf?

A

plantreste, mis, riool, voedselafval.

38
Q

Noem ‘n paar anorganiese vorms van fosfate wat fosfor (P) verskaf?

A

fosfaat of superfosfaat

39
Q

Wat is humus?

A

Humus is donker, organiese materiaal wat in grond vorm wanneer plant- en dieremateriaal verval

40
Q

__________ bemesting kan natuurlike vrugbaarheid herstel.

A

Organiese.

41
Q

Die beweging van water loog ________ uit die grond en laat dikwels te min vir die gesonde groei van plante agter.

A

fosfaat.

42
Q

Groot hoeveelhede bemesting gaan verlore deur die afloop van ____________ en uitloging na ___________.

A

oppervlakwater. grondwater.

43
Q

Wat is eutrofikasie

A

‘n Natuurlike proses van voedingstofverryking wat veroorsaak dat mikro-organismes vinnig groei en die suurstofvoorrraad in water uitput

44
Q

Wanneer vind eutrofikasie plaas?

A

Eutrofikasie vind plaas wanneer stikstofryke verbindings in kunsmis afloop en ’n gebrek aan suurstof in waterliggame veroorsaak, veral in kusgebiede.

45
Q

Wat se effek het eutrofikasie op die water?

A

Die water word troebel en verkleur, en dit veroorsaak verlaagde fotosintese en lae temperature, wat veroorsaak dat min plante en diere nie daarbinne kan leef weens ‘n tekort aan suurstof, maar lei tot groot bevolking van alge en bakteriee.

46
Q

Hoe vind organiese verbindings plaas?

A

Organiese verbindings vorm deur chemiese reaksies in lewende organismes; hulle is bronne van voedingstowwe en energie.

47
Q

Wat is organiese verbindings?

A

Oragniese verbindingd word deur chemiese reaksies in lewende organismes gemaak.

48
Q

organiese verbinding is bronne van wat en bestaan uit wat?

A

Hulle is bronne van voedingstowwe wn energie, en bestaan uit molekules en bevat koolstof (C), waterstof (H), en suurstof (O). Sommige van hulle kan stikstof (N), swael (S), en fosfor(P) bevat.

49
Q

Waaruit bestaan koolhidrate?

A

Koolstof (C), Suurstof (O), Waterstof (H)

50
Q

Wat is die drie primere funksies van koolhdrate?

A
  • Energie te stoor - stysel in plantselle, glikogeen in diere se spierselle
  • Energie te verskaf - Tydens sellulere respirasie in die mitochondrion.
  • Struktuur en beskerming te verskaf - selwand in plantselle
51
Q

Wat is die doel van stysel toetse?

A

Die styseltoetse gebruik jodium oplossing om die aanwesigheid van stysel aan te dui.

52
Q

Na watse kleur sal die jodiumoplossing verander as stysel positief is?

A

Blouswart kleur

53
Q

Verduidelik, me voorbeelde, die verskil tussen monosakkariede, disakkariede, polisakkariede.

A

Monosakkariede is die mees eenvoudigste vorm van suiker, die is enkel suikermolekules, soos bv glukose, fruktose, en galaktose.

Disakkariede is waar twee sukermolekules vebindding vorm, soos bv, Surkose (glucose + fruktose), laktose (galaktose + gluKose), Maltose (bestaan uit 2 glukose).

Polisakkariede is wanneer meer as twee suikermolekules ‘n verbinding vorm, soos bv, stysel, sellulose, en glikogeen.

54
Q

Wat is lipiede?

A

Lipiede is vette en olies.

55
Q

Waaruit bestaan lipiede?

A

Dit is organies en dit bestaan uit een gliserolmolekule wat aan drie vetsuurmolekules verbind is.

56
Q

Omskryf versadigde lipiede (Saturated Lipid/fat)

A

Dit is van diere afkomstig, is vastestowwe, en het
enkelbindings tussen atome; voorbeelde: varkvet en botter

57
Q

Omskryf onversadigde lipiede (Unsaturated Lipid/Olies)

A

Dit is van plante afkomstig, is vloeistowwe, en het
dubbelbindings tussen party van die atome (mono-onversadigde en poli
onversadigde lipiede); voorbeelde: olyfolie, lewertraan, sonneblomolie en margarien

58
Q

Waarvoor word lipiede gebruik in lewende organismes?

A
  • Struktuur te versaf as fosfolipiede in selmembrane.
  • Voedingstowwe en vitamiene te absorbeer.
  • Energie te stoor.
  • Insoleer die liggaam om hitteverlies te voorkom.
  • Beskerm organe teen skok en beweging.
  • Water te verstaf en op te breek.
  • Verskaf waterdigting
59
Q

Hoe verskil vette en olies van mekaar?

A

Vette is versadigde lipiede, is enkelbingdings, en is vaste stowwe.

Olies is onversadigde lipiede, hulle is partykeer dubbekbindingd, en is vloeistowwe.

60
Q

Wat is cholesterol?

A

Cholesterol is ’n lipied (sterol); dit word deur liggame gemaak en gebruik om gesond
te bly.

61
Q

Wat is die funksie van cholesterol in die liggaam?

A

Ons benodig ‘n klein hoeveelheid bloedcholesterol omdat die liggaam dit gebruik om: die struktuur van selmembrane te bou, hormone soos estrogeen, testosteroon en adrenale hormone te produseer, help jou metabolisme om doeltreffend te werk, byvoorbeeld, cholesterol is noodsaaklik vir jou liggaam om vitamien D te produseer.

62
Q

Wat is die drie soorte cholesterol wat jy in jou liggaam vind.

A
  • Laedigtheid-lipoproteien (LDL / slegte cholesterol)
  • Hoedigtheid-lipoproteien (HDL / goeie cholesterol)

Trigliseriede

63
Q

___________ dra cholesterol deur die liggaam aangesien dit nie in bloed opgelos kan word nie.

A

Lipoproteïene.

64
Q

Wanneer jy vet eet, skakel die ________ dit om na ’n lipoproteïen, wat as ___________________ deur die liggaam gedra word

A

lewer. laedigtheid lipoproteïen (LDL).

65
Q

Plaak is ’n dik aanpaksel wat slagare vernou en hard maak - Wat word hierdie toestand genoem?

A

Atreosklerose

66
Q

Wat gebeur as daar baie LDL-cholesterol in die liggaam is?

A

Te veel LDL in die bloed bou stadig plaak op in die slagare wat na die hart en die brein gaan, wat die bloedsomloop kan verhinder en kan lei tot ‘n beroerte of hartaanval

67
Q

Omskryf plaak wat in die slagare opbou weens hoe LDL-cholesterol.

A

Plaak is ’n dik aanpaksel wat slagare vernou en hard maak – ’n toestand wat aterosklerose genoem word.

68
Q

Omkryf wat dit beteken as ‘n persoon ‘n hoe vlak van genetiese LDL-cholesterol het.

A

’n Hoë vlak van genetiese LDL-cholesterol beteken dat ’n persoon meer waarskynlik op ’n jonger ouderdom vetneerslae sal kry

69
Q

Wat gebeur as ‘n persoon baie HDL-cholesterol in die liggaam het?

A

Hoe HDL-cholesterol kan ‘n hartaanval verhoed en die opbou van plaak vertraag, deur die plaak van die slagare na die lewer weg te voer vir uitskeiding.

70
Q

Wat is trigliseriede?

A

Trigliseried is ’n vet wat in die liggaam gemaak word.

71
Q

Verduidelik wat hoë vlakke van trigliseried is die liggaam verooraak.

A

Hoë vlakke in die bloed word veroorsaak deur oorgewig, ’n hoëkoolhidraat-dieet, geen oefening, rook en te veel alkohol drink

72
Q

Mense met hoë trigliseriede het dikwels ’n hoë ________-vlak en ’n lae _________-vlak. Baie ontwikkel hartsiektes en/of diabetes.

A

LDL. HDL.

73
Q

Wat bepaal jou totale cholesteroltelling en hoe kan dit bepaal word?

A

Die twee soorte lipiede, HDL en LDL, tesame met trigliseriede en genetiese LDL, maak jou totale cholesteroltelling uit. Dit kan deur ’n bloedtoets bepaal word.