Via Afrika LW - H1 - Kontinu Flashcards

1
Q

Wat is proteiene?

A

Proteïene is organiese verbindings wat van koolstof, suurstof, waterstof en stikstof gemaak is; party kan fosfor, swael en yster bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Proteiene bestaan uit 20 verskillende soorte _______________, wat in ’n spesifieke volgorde is. Proteïene is veselagtig, ______________ en ____________________.

A

aminosure. bolvormig. membraangebonde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is aminosure?

A

Aminosure is enkel molekules wat deur alle lewende dinge gebruik word om proteïene te maak. Jou liggaam benodig 20 verskillende aminosure om reg te funksioneer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 3 tipes enkel molekule aminosure en hulle spesefieke doeleindes.

A

Tripofaan - Die liggaam gebruik triptofaan om melatonien en serotonien te help maak

Glisien - Glysien dien as neurotransmitter in die sentrale senuweestelsel en het baie rolle soos antioksidant, anti-inflammatories, kriobeskermend en immunomodulerend in perifere en senuweeweefsels.

Alanien - Dit word gebruik om triptofaan en vitamien B-6 af te breek. Dit is ‘n bron van energie vir spiere en die sentrale senuweestelsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is dipeptiede? Noem een voorbeeld.

A

2 verbinde aminosure - aspartaam (Kunsmatige versoeter)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is tripeptiede? Noem een voorbeeld.

A

3 Verbinde amonisure - glutatioon (anti-oksidant)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is peptone? Noem een voorbeeld

A

3 - 10 verbinde aminosure - peptoon of triptoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is polipeptiede?

A

10-50 verbinde amonisure - verteerde dele van proteiene.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is proteiene?

A

‘n organiese molekule bestaande uit aminosure en is veratnwoordelik vir struktuur van organisme, gespesialiseerd om ensieme en hormone te vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat se vier unieke soort strukture het proteiene?

A

Primere struktuur, sekondere struktuur, tersiere struktuur, en kwaternere stuktuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n primere proteien struktuur?

A

Die volgorde van aminosure wat aaneengeskakel is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe lyk ‘n sekondere proteien struktuur?

A

Die manier waarop ‘n ketting gevou (geplooi) of opgerol (spiraal) is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe lyk ‘n tersiere proteien struktuur?

A

die veselagtige of bolvormige vorm van die proteïenpolimeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe lyk ‘n kwarternere proteien struktuur?

A

bolvormige vorm van twee of meer proteïene wat saamgevoeg is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe word proteiene gedenatureer?

A

Proteïene word gedenatureer wanneer die aminosuurketting of struktuur van die proteïen as gevolg van hitte, pH en sout verander. Die kettings kom los of vou weer en die proteïen funksioneer nie meer behoorlik nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem 9 gebruike van proeteiene

A
  • stoor potensiële energie.
  • bron van aminosure.
  • verskaf struktuur.
  • verskaf steun.
  • vervoer selle in die liggaam.
  • koördineer chemiese stowwe as hormone.
  • verskaf beskerming as teenliggaampies.
  • versnel metaboliese reaksies as ensieme.
  • laat beweging deur membrane toe.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

’n Deurlopende gebrek aan proteïen in ’n daaglikse dieet veroorsaak die siektes
___________ of ________________.

A

kwasjiorkor. marasmus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is marasmus?

A

Marasmus is ernstige ondervoeding - ‘n tekort aan al die makrovoedingstowwe wat die liggaam benodig om te funksioneer, insluitend koolhidrate, proteïene en vette.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is kwasjiorkor?

A

Is ‘n ernstige vorm van wanvoeding wat veroorsaak word deur ‘n tekort aan proteïene.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Millon se reagenstoets: positief → ____________; negatief → _______________

A

wynrooi kleur. wit/room kleur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Biuret-toets: positief → ______________; negatief → ____________________.

A

violet tot pers kleur. blou kleur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Watse faktore beinvloed en denatureer proteien strukture?

A

Hoë temperatuur (nie laag nie), uiterste suurheid of alkaliniteit (pH-konsentrasie), hoë soutkonsentrasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Noem die toestande wat nie die stuktuur en funksie van proteiene beinvloed nie.

A

Lae temprature, suiwer water, neutrale pH vlakke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Verduidelik wat ‘n model is en hoe dit in wetenskap gebruik word.

A

‘n Model is ‘n voorstelling van die realittiet en word gebruik om te verduidelik hoe strukture en prosesse funksioneer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Wat is ensieme?

A

Ensieme is organiese verbindings met ’n spesifieke struktuur, en word gemaak van koolstof, suurstof, waterstof en stikstof; party daarvan bevat swael.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

ensieme is gemodifiseerde __________.

A

proteïene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Ensieme kan van vorm verander tydens ’n ____________ maar dit is nie permanent nie.

A

reaksie.

28
Q

Ensieme word nie opgebruik of vernietig tydens _________________ reaksies nie

A

metaboliese chemiese.

29
Q

Wat is drie funksies van ensieme?

A
  • opbou- (anaboliese) en afbreek- (kataboliese) reaksies te verrig
  • beheer spesifieke reaksie as gevolg van hulle vorm en chemiese struktuur
  • tree op as katalisators wat die tempo van metaboliese reaksies in organismes beheer deur die energie wat vir die reaksie nodig is, te verlaag.
30
Q

Wat is katalase?

A

‘n Ensiem wat die reduksie van waterstofperoksied kataliseer.

31
Q

Die tempo van ’n ensiemreaksie en die doeltreffendheid daarvan kan beïnvloed word deur:

A

Tempratuur, pH konsentrasie, aard en hoeveelheid van die substraat gebruik is, hoeveelheid ensieme binne die weefselmonster te vind is.

32
Q

Hoe beinvloed tempratuur ensiemwerking op die volgende maniere - Laag, Optimum, en hoog?

A

● laag – molekules het lae kinetiese energie; ensieme word onaktief

● optimum – maksimum ensiemaktiwiteit

● hoog – proteïenstruktuur van ensieme word gedenatureer; aktiwiteit stop.

33
Q

Verduidelik hoe ensieme gedenatuureer kan word.

A

Ensieme word gedenatureer wanneer hulle aminosuurkettings begin los raak of weer vou en die vorm van die aktiewe terrein verander.

34
Q

Hoe beinvloed die konsentrasie van pH ensiemwerking op die volgdende maniere - Laag, Optimum, en hoog?

A

● laag – proteïenstruktuur van ensieme word gedenatureer; aktiwiteit stop

● optimum – maksimum ensiemaktiwiteit

● hoog – proteïenstruktuur van ensieme word gedenatureer; aktiwiteit stop.

35
Q

Protease breek wat af?

A

Proteiene (Bloed, eier, sous, ens)

36
Q

Amilase breek wat af?

A

Stysel.

37
Q

Lipase breek wat af?

A

vette

38
Q

Wat is nukleiensure?

A

Nukleïensure is groot, organiese molekules wat van koolstof, waterstof, suurstof,
stikstof en fosfor gemaak is.

39
Q

Wat is die twee soorte nukleiensure wat in selle te vinde is?

A

DNA en RNA

40
Q

Wat se tipe verbindings is vitamiene en wat is die rol van vitamiene?

A

Vitamiene is organiese verbindings en hulle help om metaboliese reaksies te beheer en is deel van ’n gesonde dieet.

41
Q

Wat is van die hoofbronne van vitamin A?

A

Visolie, suiwelprodukte, geel groente, donker groen groente.

42
Q

Noem gebreksiektes wat kan ontstaan der ‘n tekort aan vitamine A?

A

Nagblindheid

43
Q

Wat is die hoof doel van vitamien A in die liggaam?

A

Vitamien A is belangrik vir normale visie, die immuunstelsel, voortplanting en groei en ontwikkeling. Vitamien A help ook om jou hart, longe en ander organe behoorlik te laat werk.

44
Q

Wat is van die hoofbronne van vitamin B?

A

Peule, neute, graansoorte, eiergeel, en lewer.

45
Q

Noem gebreksiektes wat kan ontstaan der ‘n tekort aan vitamine B?

A

Beri-beri en pellagra

46
Q

Wat is beri-beri?

A

Beriberi is ‘n afwyking wat kan voorkom wanneer ‘n persoon ‘n gebrek aan tiamien, of vitamien B-1, het. ’n Ernstige tekort aan hierdie voedingstof kan lei tot blywende skade in die senuweestelsel en hart.

47
Q

Wat is pellagra?

A

Siekte wat vel en verstandelike probleme en diarree veroorsaak.

48
Q

Wat is die hoof doel van Vitamien B in die liggaam?

A

B-vitamiene is belangrik om seker te maak dat die liggaam se selle behoorlik funksioneer. Hulle help die liggaam om voedsel in energie (metabolisme) om te skakel, nuwe bloedselle te skep en gesonde velselle, breinselle en ander liggaamsweefsels te handhaaf.

49
Q

Wat is van die hoofbronne van vitamin C?

A

Sitrusvrugte, tamaties, groente.

50
Q

Noem gebreksiektes wat kan ontstaan der ‘n tekort aan vitamine C?

A

Skeurbuik

51
Q

Wat is skeurbuik?

A

Skeurbuik is ‘n toestand wat voortspruit uit ‘n vitamien C-tekort. Skerbuik simptome en tekens kan anemie, uitputting, spontane bloeding, ledemaat pyn, swelling, en soms ulserasie van die tandvleis en verlies van tande insluit.

52
Q

Wat is die hoof doel van Vitamien C in die liggaam?

A

Vitamien C is ‘n voedingstof wat jou liggaam nodig het om bloedvate, kraakbeen, spiere en kollageen in bene te vorm. Vitamien C is ook noodsaaklik vir jou liggaam se genesingsproses.

53
Q

Wat is van die hoofbronne van vitamin D?

A

lewer, suiwel, eiergeel, en word met die hulp van sonig deur die vel geproduseer.

54
Q

Noem gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan vitamine D?

A

Ragitis

55
Q

Wat is ragitis

A

Ragitis is die versagting en verswakking van bene by kinders (boogbene), gewoonlik as gevolg van ‘n uiterste en langdurige vitamien D-tekort.

56
Q

Wat is die hoof doel van Vitamien D in die liggaam?

A

Dit is ‘n vetoplosbare vitamien wat lank reeds bekend is om die liggaam te help om kalsium en fosfor te absorbeer en te behou; albei is krities vir die bou van been.

57
Q

Wat is van die hoofbronne van vitamin E?

A

Graansoorte, sade, olies, groenblaar groente.

58
Q

Noem gebreksiektes wat kan ontstaan deur ‘n tekort aan vitamine E?

A

Senuweprobleme en immuuncerstreurings

59
Q

Wat is die hoof doel van Vitamien E in die liggaam?

A

Die hoofrol daarvan is om as ‘n antioksidant op te tree, wat los elektrone - sogenaamde “vrye radikale” - opvang wat selle kan beskadig. Dit verbeter ook immuunfunksie en voorkom dat klonte in hartslagare vorm.

60
Q

I watter twee soorte eenhede word voedselenergie gemeet?

A

Kaloriee en joules

61
Q

1 g proteïen verskaf __ kalorieë

A

4

62
Q

1 g koolhidraat verskaf __ kalorieë (dieetvesel uitgesluit)

A

4

63
Q

1 g vet verskaf __ kalorieë.

A

9

64
Q

Wat is ‘n kataboliese reaksie?

A

‘n reaksie waar ensieme ‘n substraat af te breek.

65
Q

Wat is ‘n anaboliese reaksie?

A

‘n reaksie waar ensieme substrate opbou.