Algemeen en persoonlikheid Flashcards

(8 cards)

0
Q

Waarom het jy spesifiek vir die pos aansoek gedoen

A

Montana het n reputasie as n skool wat veral die afgelope paar jaar baie sterk akademiese uitslae gelewer het. Ek sien myself as iemand wat veral op bestuursvlak kan bydrae tot die sukses. Ek sal graag wil bemagtig en ervaring as senior merker by gr12 vraestelle, asook jare betrokke met gr12s, aan die volgende geslag FW en LW onderwysers wil oordra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

vertel meer van jouself

A

Martin Smit, gebore in Rustenburg (skoolggegaan en gematrikuleer n HTS Rustenburg. Doen 4 jaar onderwyskwalifikasie met Fisika en Chemie as hoofvakke) gee 13 jaar skool by HS Tuine, waar van vanaf 2000 gr12s. Begin in 2009 by HS Montana

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is jou sterkpunte? en swak punte

A

STERK; perfeksionisties en uiters gedissiplineerd. Doelgerig en georganiseerd, vaste beginsels en logiese denke. goeie menseverhoudinge, stiptelik, betroubaar en streng in klas
SWAK; Ek is n deeglike en presiese mens en raak soms gefrustreerd as die beskikbare tyd my verhoed om nog meer dinge te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vertel iets van jou passie vir onderwys

A

n Goeie ingenieur s trots op sy brug of gebou. n Goeie dokter is trots op sy operasie, netso glo ek dat n goeie onderwyser trots moet he in sy werk. Dit is lekker om te sin hoe leerlinge se oe glinster as hulle moeilike konsepte baasraak. dit is lekker om te sin dat my FW leerders in gr 12 kies om ingeniuerswese te gaan studeer. Te sien hoe hulle vorder op universiteit en dan te hoor hoe hulle waardering daarvoor het dat k n rol kon spel in hulle afrondingsjare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem paar hoogtepunte of prestasies

A

Altyd trots op gr12 uitslae. Dit is altyd hoogtepunt as goeie gemiddeld, baie onderskeidings en 100% slaagsyfer kan kry. Het al sportspanne gehad wat goed prester, maar ek konsentreer meer op akademie as ons praat van hoogtepunte. By Montana het ek reeds sedert 2011 gr12s en 2011 13 0ndersk, 2012 20 bo 80%, 2013 13 en 2014 16 bo 80%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe sien jy toekoms van onderwys in SA

A

Die kwaliteit van FW onderwysers verbeter. Werk nou saam veral met hermerk, hereksamens en final eksamen merkery. gesels baie met ander distrikte en tipe onderwys oor faktore wat onderwys belemmer. Merkers het verbeter. Kwaliteit van onderwyser het ook effens verbeter. Ons ou model C skole presteer nog puik. Meer gdissiplineers, beter onderwysers en beter infrastruktuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is NB< sport , akademie of kultuur

A

AKADEMIE
Sport en kultuur rond die prent af. mens kan nie net leer nie. Skool sluit sport en kultuur in. Gesonde liggaam huisves gesonde gees. Ons beste presteerders akademies is baie keer ook die wat aan sport en kultuur deelneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is jou prioriteite in die lewe?

A

Godsdiens (Christen)
Gesin (ons is groot gesin !!!)
Werk as opvoeder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly