Kwalifikasies en ervaring Flashcards

(18 cards)

0
Q

Beoog u verdere studie? waarvoor

A

Tans besig. Selfverryking, onderwysreg, kontrakte ens kan van hulp wees in onderwysbestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Kwalifikasies en kursusse

A

HOD 4 jaar te NKP voltooi in 1995. beste Fiika en Chemie student
Talle ander vakgerigte kursusse
IQMS en CAPS indiensopleiding
Tans ook besig met LLB (reeds 4 jr ondwysreg, kontrakte en arbeidsreg voltooi). kort nog 12 vakke om 40 tal vol te maak)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat weet u van caps, fet en ugo

A

het opleiding ontvang. CAPS (KABV - nasionale kurrikulum en assesering en beleidsverklaring) vervang NCS. Sillabus wysigings en tpe assesering het verander. groter oorvleuling van sekere temas wat opbou na gr 12 word gekontroleer. word jaarliks gebou op mekaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vakkennis oor LW? lengte van vraestelle, tipe vrae, hoeveel

A

Wou bioloog word tot in gr11. In diepte belangstelling veral in dierkunde. vraestel 1 dek lewe op molekulere, sellulere en weefselvlak, asook lewensprossesse in plante en diere
vraestel 2 dek omgewingstudies, diversiteit, verandering en kontinuiteit
2 vraestelle van 2,5 ure elk
LW is wetenskaplike studie van lewende dinge vanaf die molekulere vlak tot hul interaksies met mekaar en hulle omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bespreek u huidige pligstaat

A

Fisika en Chemie stoor voorraadregister, aankope, begroting
Dataprojektors begroot, aankope, bestuur
Werkboeke van leerders begroot, aankoop en finansiele skakeling met Rentia
36 periodes klas, waarvan 30 periodes gr12 is. 1 ENG PS klas
Bied winetrskole aan Junie vakansie, merk gr12 vraestelle 3 keer per jaar, ekstra klasse
Atletiek afrigter by verspring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat frustreer jou die meeste in onderwys tans

A

vanaf die dept, defnitief die administrasie en papierwerk. Ons kan egter nie dit veraner nie, en dit help nie om negatief daaroor t wees nie. Ek verskies om die administrasie so spodig as moontlik te voltooi en van my tafel af te kry. My tydsbestuur en goed, en kan redelik prioriseer en take effektief en vinnig afhandel. My liasering is deesdae ook meer elektronies van aard, en ek tik eerder dokumente en stoor dit vir latere gebruik, asom dit weer van voor af te tik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Mees algemene struikelblokke in onderrig? hoe oorkom?

A

Leerders wat nie die blangrikheid van hw insien nie. Dit verg baie raas om veral seniors te laat besef dat hulle akademiese jaar bitter kort is. Ek is en bly egter streng en spreek leerders steeds aan.
By Montana.? die feit dat nie alle onderwysers uit een mond dieselfde tipe dissipline toepas nie. veral voorkoms, selfoongebruik, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter tipe persoon/ ouer krap u gewoonlik om?

A

Iemand wat met klein onbenulighede n berg van n molshoop maak.
Persone wat nie betroubaar is nie, en wat my kosbare tyd mors!!!
teenoor kollegas, ouers en leerders moet ek maar geduldig wees, en ten alle tye profesionel optree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe pas u dissipline toe in u klas?

A

Werk altyd. As jy teen tempo en gestruktureed werk, is daar nie tyd vir nonsens nie. n Kind kan nie met n selfoon en n pen in die hand effektief op y selfoon werk nie. Kontroleer daagliks elk klas se afwesighede, laatkom. HW (het toepassing op ipad vir onderwysers)
Maak self aantekeninge, onderstreep saam met leerders. lees saam, verduidelik. Dan lui klok

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe hanteer u konflik met kinders?

A

Wees ferm en konsekwent. Reels geld vir almal, van die stoutste tot die oulikste. Ek is akkomederend, maar onbuigsaam by kernreels. Kinders aanvaar gewoonlik my antwoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Konflik met personeel?

A

nog nie gehad. Ek is akkomoderend, maar hou nie van persone wat voortdurend kla en tyd verspil nie.
Konflikhantering. Bly koel en kalm, luister aandagtig. Dink voor jy antwoord. Wees seker van feite. Vergewis van bv skoolbeleid en skoolreels.TREE ALTYD PROFFESIONEEL op. tree met waardigheid uit stryd, WEN WEN situasie vir albei?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Konflikhantering met hoof?

A

Respek word verdien, nie afgedwing. Sal konflik met hoof met proffesionaliteit en die nodige agting hanteer. Almal maak foute, en almal verskil soms. Gesels en sit verskille op tafel. Kom tot n konklusie en wees akkomoderend. Suiwer die lug en gevoelens. Aanvaar besluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Standpunt oor groepsbesluitneming?

A

Besluit geneem. Praat nou as span uit een mond. Al verskil jy van besluit, is dit in belang eneem van leerders en skool. Ondersteun besluit en wees positief daaroor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe sal u skool bemark?

A

Doen reeds. optrede, en gesprekke oor skool se prestasies.
Wil graag het dat ons akademies ook in makro skole, A bond deelneem. Wil graag sien dat ons gereeld onder top 10 in Gauteng is. Wees trots op skool, en se dit!

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is u doelwitbeplanning? kort en langtermynbeplanning

A

0-5 jaar. Om jaarliks met gr10 tot 12s die beste in die distrik te wees met beide LW en FW. Bou voort op mnr Krog se dept. Met die tipe personeel is dit n gegewe. Ons self as dept hoof te ontwikkel, en beter leiding te verskaf, en beter olmodel as onderwyser te wees
10 jaar. Om met die groot bekend sole in PTA te verglyk. Net so goeie uitslae as Garsfontein, Menlo, Affies, ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem vbe van besluitnemingsprobleme?

A

Moeilike besluit skryf ek altyd + en - neer. oorweeg implikasies. Baie feite gebasseerd, tipes wetenskaplik. Haal emosie uit besluit en kyk na syfers. werk gewoonlik….

16
Q

Ander personel ook aansoek gedoen? hoe sal u dit hanteer

A

Alle voorspoed. Die BL en Bestuur het die kandidate gekeur, en almal sal dus gemaklik die pos kan beklee. Ek sal die personeel steeds sos altyd, proffesioneel hanteer, as kollega. Ons is almal eintlik maar leiers as onderwysers, en hierdie aansoek is net n stap in die rigting om meer betrokke by die skoolbestur te word. Ek glo ek is die regte kandidaat, en weet dat ek die pos met gemak kan hanteer. Ek berus my egter by die panel se besluit - wees verseker dat ek steeds met dieselfde entoesiasme as onderwyser, of as dept hoof sal optree

17
Q

Hoekom dink jy is jy gereed v bevordering?

A

Ek glo dat ek reeds al jare terug reg was vir bevordering. Kan egter nie net vir die doel van bevordering na skole skied nie. Dit is soms beter wrkomstandighede om by ;n beter skool p1 te wees, asom …
Ek glo ek het die regte persoonlikheid, vaardighede, kwalifikasie, entoesiasme en kundigheid om iets vir die skool en sy bestuur na die tafel toe te bring. Ek weet ek kan as dept hoof personeel bemagtig en bestuur, en sodoende die FW en LW departemente van HS Montana tot grotes hoogts voer.