Bestuursvaardigheid Flashcards
(12 cards)
Vereistes van hierdie pos?
Dept hoof LW en FW, asook NW
Wat is kern take van dept hoof? KLAS KURRIKULER PERSONEEL ADMIN en FINANSIES KOMMUNIKASIE
Kk pak
klasaanbieding
kurrikuler (in leier in dept te wees, bestuurder)
koordineer IQMS, moderering van alle take en vraestelle, kontroleer standaard van vraestelle en opdragte
Gee leiding tov sillabus, deel ervaring
kontroleer werk deur onderw in departement
verslae aan hoof soos benodig
skakeling van personeel met hoof en adjunkte
ouers en oueraande, probleme rakende dept
skakeling met dept tov kurikulum navrae
werksverdeling van personeel in dept
laboratorium vooraad, bestel en begrotings
Wat is jou bestuurstyl?
Leier met n demokratiese bestuurstyl. Konsensus is belangrik.
n Blote bestuurder koordineer, dissiplineer en kontroleer. n Leier motiveer, het visie, bmagtig, gebruik sisteme en fassiliteer. Moet as rolmodel kan optree
Hoekom dink jy is jy in staat om die pos te hanteer
Het nodige kwalifikasi, persoonlikheid en kundigheid. Ek weet dat ek oor nodige vaardighede beskik om postief tot bestuur vd skool te kan bydrae. Ek besef dat ek baie sal moet leer, en aanpasbaar wees. Ek is egter profesioneel, en is die hele lewe nie maar een groot leerskool nie?
n Personeellid in dept doen nie sy werk korrek nie.
A. u kom dit self agter. Hoe hanteer
B Die hoof beveel u om dit te hanteer. Hoe?
Seker te maak van feite. Navrae doen. As nuwe dept hoof raad vra oor hantering. Dan met personeellid daaroor gesels. Kans gee om grief reg te stel. Opvolg en opvolggesprek voer.
Public service act en Employment of Educators Act (act 76 van 1998), asook Labour Relations act 66 van 1995 het voorskifte hoe ernstige griewe hanteer moet word. Sal egter dit voordurend met adj en hoof kommunikeer.
U kom agter dat hoof skoolgeld misbruik, drank. Hoe sal u dit hanteer
ons skoolgeld word korrek hanteer. dit sou onmoontlik wees om verby me Oosthuizen te kom !!! Drank. Nie voor kinders???
Adjunkhoofde en bl voorsitter. Hulle sal kommisie saamstel om saak en gepaste sanksie te bepaal hangende die uitslag
n Ouer kom spreek u en die hoof. U kom agter dat u en die hoof verskil. Hoe sal u dit hanteer
Nooit openlik voor ouers van hoof vesrkil nie. Hoof baie meer ervaring tov gesprek met ouers. Kan net leer. Sal dus saam met hoof stem.
Na die tyd, my mening ook lug en vra hoekom ons verskil. wil leer
Is u bekend met roosterpak, interne eksamens, bl?
Rooster vir gr12 rekordeksamens vanaf 2008
Nog net betrokke by akademiese werksverdeling
Wat is WSD en IQMS
Whole school development
Intergrated quality and managment system
Is u bekend met safety policy van skool
oefen jaarliks. Ook verantwoordelk vir L lokale tydens ontruiming
U gedagtes oor dissiplinere sisteem vd skool
Werk goed. Mnr Krog en Boshoff verrig reuse werk. Elke onderwyser moet egter ook in voogverband en klasverband die reels konsekwent toepas.
Doel van dept hoof? volgens Employment of Educators Act 76 van 1998
om aktief klas te gee
verantwoordelik vir effektiewe funksionering van dept/e
moet verseker dat vak, leerarea effektief aangebied word deur dept