Blinde Sambok Prosateorie Flashcards

1
Q

Ruimte / Waar

A

Langverwacht
Nietvoorbij
Markstraat 164
Die dorpskool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie / Vertellers en karakters

A

Die verteller
- ‘n eerstepersoonsverteller/ek-verteller. (Gideonette is die verteller)

Die karakters

  • Hoofkarakter/protagonis: Gideonette
  • Newekarakters: Oupa lewies/Ouma willemien/Suster van schalkwyk/Juffrou pienaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Karakterisering

A

hoe karakters aan ons voorgehou word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Karakterontwikkeling

A

hoe karakters verander en meer volwasse word deur die loop van ‘n verhaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ronde karakters

A

karakters wat karakterontwikkeling ondergaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Plat karakters

A

karakters wat nie verander nie en gewoonlik stereotipes is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe / konflik

A

Die botsing tussen verskillende karakters of karakters en hulle omgewings.

Uiterlike konflik: die tipe konflik wat ons kan sien of hoor (Gideonette byt vir bubesi)

Innerlike konflik: wanneer ‘n karakter onseker is en in ‘n stryd binne hulleself gewikkel is.(Gideonette dink dis haar skuld dat haar pa dood is)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe / tema

A

Die slotsom of grondgedagte van die verhaal. Die ontwikkeling van ‘n eie identiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe / intrige

A

Begin: Gideonette se geboorte. Sy hoor haar pa soel eerder ‘n seun en besluit om haarself te bewys

Middle: Gideonette en bubesi tart die noodlot deur verskeie gevaarlike goed op die plaas aan te vang.

Keerpunt: Gideonette se pa gaan dood en sy blameer haarself. Dit veroorsaak dat haar ma ophou praat en sy en haar ma verhuis na die dorp

Einde: Oupa lewies vertel Gideonette dat sy nie gevoek is nie want haar naam is Gideonette. Sy besef dat sy haar eie mense met haar eie identiteid is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe / tyd

A

Verloop val verhaal: chronologies

Verteltyd: aantel bladsye 122

Verteldetyd: 10-11 jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Antagonis

A

Dit is die ‘ding’ of mens met wie die hoofkarakter bots. ( die floek op die Familie naam)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Eerstepersoonsverteller

A

Die verhaal word uit ‘n karakter se perspektief/oogpunt vertel.

Nadele: Hierdie tipe verteller se perspektief is dikwels beperk. Die karakter is beperk tot ‘n sekere tyd en ruimte.

Voordele: Die verhaal is meer geloofwaardig. Die leser weet wat die karakter se gevoelens en gedagtes is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Derdepersoonsverteller

A

Hierdie tipe verteller staan buite die verhaal en is alomteenwoordig en alwetend.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly