Volksverhaal Flashcards

1
Q

Wat is ‘n volksverhaal

A

‘n Storie wat deur die volk (mense) aan mekaar vertel word.

Hierdie stories is eers mondelings oorgedra en later opgeskryf.

Dit word vir eeue lank van geslag tot geslag oorgedra. Byvoorbeeld: ’n Ouma vertel die verhaal wat haar ouma vir haar vertel het aan haar kleinkinders.

Dit is dus ‘n bietjie geskiedenis en erfenis wat binne sekere volke oorgedra word aan jonger geslagte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kenmerke van n volksverhaal (10)

A

Som is realisties en in som gebeur magiese dinge
Karakters is mense of diere
Baie keer het karakters nie eiename vir name nie
Meeste bevat ‘n lewens les
Som verduidelik natuurverskynsels
Daar is nie altyd ‘n klimaks of hoogtepunt nie
Volksverhale eindig nie altyd gelukkig nie
Tye waarin volksverhale afspeel is dikwils onduidelik
Die ruimte is dikwils vaag maar geografie is duidelik
In sommige volksverhale word rympies of ander vorme van herhaling gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly