Chemie: Mikroskopiese Eienskappe Flashcards
(11 cards)
Omskryf ‘n bymiddel:
‘n Bestanddeel wat in klein hoeveelhede bygevoed word om die smaak te verbeter bv MSG
Omskryf preserveermiddel:
‘n Stof wat kn preserveer of bewaar bv swaweldioksied
Omskryf bestandeel:
Die stowwe waaruit die produk saamgestel is.
Noem en beskryf die twee soorte chemiese mengsels
Homogene - ‘n mengsel met ‘n uniforme samestelling en al die kompontente is in dieselfde fasetoestand
Heterogene Mengsel - ‘n mengsel wat uit nie-eenvormige deeltjies bestaan. die deeltjies kan onderskei word.
Wat is die eienskappe van ‘n mengsel
- Die komponente is nie ‘n speefieke verhouding nie.
- Die komponente behou hul eie eienskappe.
- Die komponente kan maklik geskei word.
Is bloed ‘n homo- of heterogeen? En Hoekom?
Bloed is ‘n heterogene mengsel omdat dit uit verskillende deeltjies (plasma, plaaitjies, en rooi bloed selle) bestaan, wat nie noodwendig uniform versprei is nie.
Wat is twee tipe suiwer stowwe?
Elemente en verbindings
Omskryf elemente
‘n Suiwer stof wat slegs uit een soort deeltjie bestaan en nie verder afgebreuk kan word nie. Hierdie stof is in sy eenvoudigdte vorm.
Omskryf verbindings
‘n Suiwer stof wat uit twee of meer verskillende elemente bestaam wat chemies saamgebind is. Hierdie stof kan deur chemiese metodes in eenvoudiger dele opgebreuk word.
Omskryf ‘n mengsel
‘n Mengsel is ‘n suiwer stof wat uit verskillende elemente en/of verbindings bestand. Hierdie stowwe kan meganies geksei word