Die gedig "VRAAG" Flashcards
(4 cards)
Hoe sluit die inhoud van die gedig by die title aan?
Die title is “VRAAG” en die gedig vra twee vra
Verliefdheid kan in twee rigtings onwikkel Verduidelik
1.Die verhouding kan dood loop
2.Dit kan in liefde onwikkel
Liefde en verliefdheid word gekontrasteer in reël 7-10 Verduidelik
Verliefdheid word gekenmerk deur liggaamlike begeertes en dit wat deur sintuie ervaar kan word.Liefde kan nie so maklik ervaar word nie jy sien dit net in die glim van n lag en die opslag van n oog
Liefde is kompleks . Bespreek die stelling met behulp van die beeldspaak in slotreël
Liefde is kompleks
Liefde word beklemtoon deur die metafoor en vergelyking.Die binding tussen twee geliefdes word deur middel van n metafoor aan n kragdraad vergelyk.Die kragdraag verteenwoordig die onsigbare band tussen die geliefdes. Hierdie band is die metafooriese kragdraad word veder vergelyk met iets wat ironies is want die voorbeeld wat gegee word is n haar. n Haar is soos n kragdraad baie dum en dit kan breek.Tog kan n haar terug groei en daarok word liefde aan iets ontbreekbaar gelykgestel. Daar is altyd hoop