Hoofstuk9 Flashcards

(4 cards)

1
Q

1.Ant Sweetie stoot vit Johnny met geweld uit die kafee uit.
1.1 Hoekom l
het Ant Sweetie Johnny so maklik uitstoot?

A

Sy het n groot lyf en hy is onstandvastig op sy voete nadat Koster hom geslaan het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

1.2 Hoekom het Koster en Keppie dan in hulle lewe nie geweet Miss Sweetie is tot silke dinge in staat nie

A

Sy lyk nie soos iemand wat so iets sal doen nie en sy is sagmoedig.Hulle het haar nog nooit so beneek gesien nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

1.3 Hoekom is Johny Cupido se naam ironies?

A

Cupido is die god van liefde maar Johnny is allesbehalwe liefdevol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

1.4 Waarom voel Gilbert skuldig oor sy getuienis in die hofsaak

A

Hy het gelieg oor sy verhouding met leendra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly