Hoofstuk 10 Flashcards
(5 cards)
1
Q
1.1 Warvoor will Sameul prospekteer?
A
Appelkooskleurige graniet
2
Q
1.2 Hoe het die redelinghyse die mineraal regte verloor
A
Rudie se oupa het dit aan sy voornemende bruid se pa oor gedra
3
Q
1.3 Wie besit nou die mineraal regte en hoe het dit gebeur?
A
Die bank het dit terug geneem toe die man bankrot geraak het
4
Q
1.4 Hoekom reageer die Redelinghuyse nie met skok of verbasing nie?
A
Gilbert se:Wat? is dit al weet die oupagrootjie wat impliseer dat die oupa al voorheen dinge aangevang het of dat hulle bewid is van die saak
5
Q
1.5 Hoekom moet hy dan vir Rudie toesteming vra?
A
Rudie se famielie besit nog die grond hulle moet n pad krag en water oor sy grond aanle