Taal Flashcards
(4 cards)
Voornaamwoorde
Die voornaamwoorde tree meestal op as n plaasvervanger vir die selfstandige naamwoord.
Persoonlike voornaamwoorde
Die persoonlike voornaamwoorde verwys na mense of diere en dinge en kan as die onderwerp of voorwerp van n sin optree.
Voorbeeld:
*Ek; jy; ons; julle laat my; jou; ons julle nie omkoop met blink klippies nie
Besetlike voornaamwoorde
Die besitlike voornaamwoorde dui besitting aan.
Bv
1.Dit is my ; jou ons ; hulle eldelstene
2.Hierdie eldelstene is myne ; joune ; hare ; hulle ons sn
Betreklinke voornaamwoorde
Die betreklike voornaamwoorde tree nie suiwer in die plek van n selfstandige naamwoord wat vroër in die sin staan nie
Dit tree dus op as n verbindingswoord tussen sinne ; bysinne. Die antesedent in die volgende sinne is vetgedruk Voorbeeld
1.Die seentjie wat so klippies gooi ; is my stoute neefie