Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op slawe Flashcards

(42 cards)

1
Q

Wat is ’n opstand?

A

Wanneer mense teen hul eie regering veg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is kultuur?

A

Die gebruike, idees en lewenswyse van ’n groep mense of ’n land.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ’n veiling?

A

’n Verkoping aan die persoon wat die hoogste bod maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken uitoorlê?

A

Probleme en moeilikhede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken onwettig?

A

Iets wat teen die wet is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is moerasse?

A

Vleie of vleilande.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is muitery?

A

Wanneer matrose weier om die bevelhebbers van ’n skip te gehoorsaam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie is afskaffers?

A

Mense wat ’n wet of stelsel amptelik probeer beëindig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ’n arsenaal?

A

’n Stoorplek vol wapens en ammunisie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is hoogverraad?

A

Om saam te sweer om die regering onwettig omver te werp, dikwels deur geweld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ’n martelaar?

A

Iemand wat sterf vir ’n saak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe was die lewe vir die meeste slawe op plantasies?

A

Baie moeilik, hulle het ses dae per week gewerk, selfs kinders moes werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watse regte het slawe op plantasies gehad?

A

Geen regte nie; hulle is as eiendom beskou en moes toestemming vra om te reis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe was slawe se lewensomstandighede?

A

Hulle het in oorvol hutte gewoon wat in die somer baie warm en in die winter baie koud was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat was die gevolge van swak leefomstandighede vir slawe?

A

Hulle het dikwels siek geword en nie lank geleef nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe het slawe hul Afrika-kultuur probeer behou?

A

Deur musiek, liedere, danse en die maak van musiekinstrumente soos tromme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Waaroor het slawe gesing terwyl hulle gewerk het?

A

Oor hul vertroue in God en hoop dat hul probleme ná die dood sou eindig.

18
Q

Waarom is tromme soms op plantasies verbied?

A

Eienaars was bang slawe sou tromme gebruik om opstande te beplan.

19
Q

Watter invloed het slawekultuur op moderne musiek gehad?

A

Musiekvorme soos jazz en blues het uit slawe se musiek ontstaan.

20
Q

Waarom het sommige slawe-eienaars slawe gedwing om kerk toe te gaan?

A

Hulle wou hê slawe moes leer om gehoorsaam te wees en hul oorspronklike godsdienste vergeet.

21
Q

Hoe het slawe Christendom en kultuur aangepas?

A

Hulle het Christendom geïnterpreteer op ’n manier wat hulle vryheid ondersteun het en hul eie kultuur ontwikkel.

22
Q

Wat het gebeur met die slawe se oorspronklike tradisies in Amerika?

A

Hulle het verskillende Afrika-tradisies met nuwe gewoontes in Amerika vermeng om ’n nuwe kultuur te vorm.

23
Q

Hoe het sommige slawe teen slawerny probeer ontsnap?

A

Hulle het probeer weghardloop na plekke waar slawerny onwettig was.

24
Q

Wat het gebeur met wegloperslawe?

A

Hulle is gewoonlik gevang en swaar gestraf, maar sommige het klein gemeenskappe gevorm.

25
Hoe het slawe passief weerstand gebied?
Hulle het stadig gewerk, voorgegee hulle verstaan nie, of hulself siek/beseer gemaak.
26
Hoe het slawe aktief skade aangerig?
Hulle het gereedskap gebreek, geboue aan die brand gesteek, en soms eienaars aangeval.
27
Watter ander vorme van weerstand was daar?
Sommige het hulself oorgegee aan alkohol of selfdood oorweeg.
28
Hoeveel slawe-rebellies was daar in die Amerikaanse Suide?
Meer as 200 rebellies, almal onderdruk en wreed gestraf.
29
Wie was Nat Turner?
’n Slaaf in Virginië wat kon lees en skryf, en ’n prediker was.
30
Wat het Nat Turner in 1831 gedoen?
Hy en ander slawe het hul eienaar en sy gesin, sowel as ander, vermoor – ongeveer 70 mense.
31
Wat het met Nat Turner en sy opstand gebeur?
Die regering het 300 soldate gestuur, die opstand onderdruk, en Turner is verhoor en tereggestel.
32
Wat was die gevolg van Nat Turner se rebellie?
Strenger wette is ingestel en die lewe van slawe het moeiliker geword.
33
Wie was Joseph Cinque?
’n Slaaf uit Wes-Afrika en leier van die Amistad-muitery.
34
Wat het in 1839 op die skip Amistad gebeur?
Die slawe het die kaptein doodgemaak en beheer van die skip oorgeneem.
35
Wat is ’n muitery?
Wanneer mense op ’n skip teen die kaptein in opstand kom en beheer oorneem.
36
Wat het die bemanning van die Amistad probeer doen?
Hulle het die slawe na Amerika geneem om hulle in die Suide te verkoop.
37
Wat was die uitkoms van die hofsaak oor die Amistad-slawe?
Joseph Cinque en 34 ander slawe is vrygelaat en het teruggekeer na Sierra Leone.
38
Wie was Joseph Cinque?
’n Slaaf uit Wes-Afrika en leier van die Amistad-muitery.
39
Wat het in 1839 op die skip Amistad gebeur?
Die slawe het die kaptein doodgemaak en beheer van die skip oorgeneem.
40
Wat is ’n muitery?
Wanneer mense op ’n skip teen die kaptein in opstand kom en beheer oorneem.
41
Wat het die bemanning van die Amistad probeer doen?
Hulle het die slawe na Amerika geneem om hulle in die Suide te verkoop.
42
Wat was die uitkoms van die hofsaak oor die Amistad-slawe?
Joseph Cinque en 34 ander slawe is vrygelaat en het teruggekeer na Sierra Leone.