Trans Sahara En Trans Atlantiese Slaverhandel Flashcards
(4 cards)
1
Q
Wat het Arabiese handelaars in Wes-Afrika met slawe gedoen?
A
Hulle het slawe vir sout, perde, wapens en materiaal geruil en dan in Noord-Afrika en die Arabiese ryk verkoop.
2
Q
Hoe lank het die Arabiese slawehandel aangehou en hoeveel Afrikane is verkoop?
A
Dit het van ongeveer 750 n.C. tot 1850 n.C. geduur, en ongeveer 7000 Afrikane is as slawe verkoop.
3
Q
Wat het gebeur toe Portugese handelskepe in Wes-Afrika aangekom het?
A
Hulle het die Trans-Atlantiese slawehandel begin.
4
Q
Waarheen is Wes-Afrikaanse slawe geneem en verkoop?
A
Na Noord- en Suid-Amerika en die Wes-Indiese Eilande, oor ’n tydperk van meer as 300 jaar.