Wes Afrika Voor Europese Slawerhandel Flashcards

(19 cards)

1
Q

Wat beteken “Trans-”?

A

Oor of aan die ander kant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is gebruike?

A

Maniere waarop ’n gemeenskap al lank optree en dinge doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ekonomieë?

A

Maniere waarop lande geld spandeer, en goedere maak, koop of verkoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is administrateurs?

A

Mense wat ’n besigheid organiseer of bestuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken ruil?

A

Om iets vir iets anders te gee of te ontvang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is gesigsuitdrukkings?

A

Die uitdrukking op ’n persoon se gesig wat wys hoe hy/sy voel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat het gebeur na die verval van Mali?

A

Die koninkryk van Songai het die magtigste geword en die Trans-Sahara-handel beheer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het met stede soos Timbaktoe gebeur na Mali?

A

Hulle het steeds sentrums van geleerdheid gebly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter godsdiens het meeste mense in Wes-Afrika gevolg?

A

Sommige het Islam aangeneem, maar baie het by Afrika-godsdienste gebly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat was belangrik in die kultuur van Wes-Afrika?

A

Gesins- en familiebande, waar mense deel van stamgroepe was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat het Wes-Afrikane oor hul voorouers geglo?

A

Dat gestorwe voorouers oor hulle waghou en met die groot skepper kon help kommunikeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe het griote die gemeenskap met hulle voorouers verbind?

A

Deur godsdienstige rituele, koramusiek en sang.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter rol het liedere en stories in Wes-Afrikaanse kultuur gespeel?

A

Hulle het vindingrykheid, dapperheid en onafhanklikheid geleer, dikwels deur diereverhale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het mense in Wes-Afrika gedoen om te oorleef?

A

Hulle het gewasse geplant, gejag en handel gedryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat was die rolle van vroue in die gemeenskap?

A

Hulle het kinders opgepas, kos gemaak, hout bymekaar gemaak, potte gemaak en op die landerye gewerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat was die mans se take in Wes-Afrika?

A

Hulle het grootvee opgepas, grond vir boerdery voorberei, en huise en heinings gebou.

17
Q

Watter ander beroepe het mense beoefen?

A

Sommige was metaalwerkers, kunstenaars en gouddelwers.

18
Q

Hoe het handel plaasgevind in Wes-Afrika?

A

Boere het oortollige produkte aan handelaars verkoop wat dit in dorpe verhandel het; handelsroetes het landbougemeenskappe, dorpe en stede verbind.

19
Q

Wat was die rol van konings in die gemeenskap?

A

Hulle het mense ryk gemaak, godsdienstige rituele gelei, en mense het geglo hulle help sorg vir reën en vrugbaarheid.