Drama Elemente Flashcards
(5 cards)
1
Q
Toonhoogte
A
Hoe hoog of laag jou stem is. Hang af of jy ‘n man of vrou is. Almal se toonhoogte verskil.
2
Q
Pouse
A
Wanneer iemand ‘n teks voorlees gebruik hulle pouses om asem te skep en emosie aan te dui.
3
Q
Klem
A
Hoe die karakter seker maak dat woorde opvallend is. Sommige woorde moet harder wees as ander.
4
Q
Volume
A
Hoe hard of sag ‘n karakter praat. Gewoonlik hard sodat due hele gehoor kan hoor maar daar is oomblikke waar hy of sy moet sagter praat.
5
Q
Gemoedstemming
A
Die gevoel wat die karakter wil oordra, is dit komies of hartseer?