Portrette Flashcards
(4 cards)
1
Q
Wat is die drie hoofstyle van portrette?
A
- Realisme
- Verisme
- Idealisme
2
Q
Wat is Realisme?
A
‘n Kunswerk wat presies lyk soos jy dit in werklikheid sal sien.
3
Q
Wat is verisme?
A
‘n Kunswerk wat aspris lelike eienskappe insluit.
4
Q
Wat is idealisme?
A
Toon onderwerpe in hul ideale vorm en nie soos dit regtig is nie.