Kerndrama Elemente Flashcards

(5 cards)

1
Q

Eksposisie

A

Waar agtergrond inligting gegee word om die storie beter te verstaan. Jy leer die karakters.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stygende handeling

A

Basiese konflik wat tot die klimaks opbou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Klimaks

A

Die hoogste punt van spanning in ‘n verhaal of die draaipunt. Positief of negatief.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dalende handeling

A

Dit gebeur na die klimaks. Dis waar die oplossing begin.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ontknoping

A

Dit is die in die einde en die oplossing is nou gevind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly