Kuns Elemente Flashcards
(11 cards)
Wat is kleur?
Die verskillende kleure soos, rooi en geel.
Wat is lyn?
Jy kry bae verskillende lyne, soos dik, dun, lank en kort. Gebruik gewoonlik vir skakering.
Wat is toonwaarde?
Word geskep in kunswerke om diepte te gee en om dit realisme te gee.
Wat is fatsoen?
Word gebruik om patroon te skep. En om 3-D dinge te beskryf.
Wat is tekstuur?
Dit wat jy voel as jy aan iets raak. Bv ‘n blink pot is glad.
Wat is ruimte?
Illusie word geskep met ruimte. Bv. Perspektief.
Wat is 4 skakerings tegnieke?
- Aresering
- Kruisarsering
- Stippeling
- Vermenging
Wat beteken objects d’art?
Voorwerpe wat op tafels, lessenaars ens. geplaas word wat aangenaam moet wees om na te kyk.
Wat is kleinhandel?
Verwys na die koop en verkoop van klein hoeveelhede direk aan ‘n klant.
Wat is ‘n beskermheer?
‘n Persoon wat ‘n spesifieke saak of persoon met sy geld of steun bevorder.
Wat is Propaganda?
Inligting wat aspris verspry word om mense se opinie oor iets te verander al is dit nie noodwendig waar nie.