Eendag Flashcards

(11 cards)

1
Q

Wie is Sias

A

Sias is William se vriend in Skuinsdorp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat bedoel Sias as hy verwys na William se status?

A

William moet uitvind by die kliniek of hy miskien HIV positief is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaraan is William se ma dood?

A

Ons weet nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarom, dink jy, het William se oupa en ouma hom in die beste skool in die
dorp gesit?

A

Hulle wil vir hom die beste skoolopleiding laat kry sodat hy ‘n goeie toekoms sal hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hulle moet hard werk om hom in die skool te hou. Watter werk doen sy
oupa en ouma?

A

Oupa – herstel skoene Ouma – doen “char” werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

In watter sportsoort is William baie goed?

A

Rugby

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom, dink jy, het Sias nie ook ‘n droom soos William nie?

A

Sias het geen ambisie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is dit vir William belangrik om op die rugbytoer te gaan?

A

Daar gaan rugbykeurders wees en hulle kan hom raaksien wat goed vir sy toekoms sal wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe weet ons dat William se grootouers finansieel sukkel? Noem 2 dinge.

A

Hulle het soms nie koopkrag nie

hy met soms skool toe loop want daar is nie geld vir ‘n taxi nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Verduidelik wat William bedoel met hy het die geld “uitgedans”?

A

Hy het ingeskryf vir ‘n danskompetisie en toe gewen. Die prys was R800.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter goeie nuus het Henk se ma vir William oor die toergeld en die geld
wat hy gebruik het om te betaal?

A

Hulle het ‘n borg gekry wat vir die hele rugbytoer betaal√ en William kan die geld vir sakgeld hou.√

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly