Sonstilstand Flashcards
(6 cards)
Waarom wil Hattie so dringend vir Gerhard sien?
Sy het uitgevind dat sy swanger is met sy kind.
Waarom antwoord Gerhard nie dadelik sy foon nie?
Nadat hy met Hattie seks gehad het√, praat hy nie meer met
haar nie.
Watter “toets” dop sy?
Die toets wat wys sy is swanger.
Na die gesprek met Gerhard by die Old Bridge, het Hattie ‘n besluit gemaak.
Wat is hierdie besluit en gee ‘n rede vir haar besluit.
sy ouers sal nie onderhoud betaal ni
Hoe het Hattie se ma uitgevind wat sy gedoen het?
Gerhard kom nie meer daar nie. Sy sien Hattie huil
en sien die CD van Nirvana: In Utero en Nevermind.
Verduidelik die letterlike en figuurlike betekenis van die titel van die
kortverhaal, Sonstilstand.
Letterlik – Somer en Winter sonstilstand.
Figuurlik – Geluk met die somersonstilstand en tragiese
einde(hartseer) met wintersonstilstand.