JUDASBROER Flashcards
(12 cards)
Beskryf jou en Petrus se verhouding aan die begin van die
Ons het altyd baklei√. Hy het my geboelie oor die feit dat ek oorgewig is. Ek haat hom.√
Sielkundige: Wat het gebeur dat Petrus skielik met jou begin gesels het?
Hy het my dagboek √gesien en begin lees hoe ek verlief is op Stef.√
Op wie was jy in die geheim verlief?
Stef
Wat het jy gedink is die rede dat Petrus nie vriende het nie?
Hy doen nie sport of buitemuurse aktiwiteite nie
Waarom het jy nie ‘n kêrel nie, Sarita?
Ek is oorgewig/
Waaroor het jy en Petrus gesels?
Hy het baie uitgevra oor Stef√ en ek het my dagdrome√ oor Stef met hom gedeel.
Wat het Petrus in die geheim gedoen terwyl hy met jou
gesels het?
Hy het ons gesprek op sy selfoon opgeneem.
Hoe het jy toevallig uitgevind van Petrus se verraad?
Ek het verby die seunstoilet geloop en my naam gehoor.
Wat het jy uitgevind wat Petrus gedoen het?
Hy speel die opnames van my gesprekke oor Stef vir Stef en die ander rugbyspelers.
Wat was Petrus se rede waarom hy dit gedoen het?
Hy het gesê dat hy vriende wil hê en aanvaar word deur die ander seuns
Watter groot geheim het Petrus aan jou bely?
Dat hy gay is
Waarom noem jy vir Petrus ‘n Judasbroer?
Soos Judas vir Jesus verraai het, het Petrus vir my verraai