VARING Flashcards
(10 cards)
Wie het vir Tasha die tatoeëermerk gegee en waarom wou sy een hê?
Rick√ het vir Tasha die tatoe gegee. Sy rebelleer teen haar konserwatiewe familie. √
Hoe lyk die tatoe en waarom het sy dié spesifieke tatoe gekies?
Dit is ‘n varing√ want dit simboliseer energie en groeikrag.
Hoe groot was die tatoe?
Die tatoe was eers so groot soos haar duimnael.
Hoe is Tasha se ma dood?
dood in ‘n motorongeluk
Hoe het Tasha uitgevind dat haar ma baie gelukkig was nadat sy haar pa
gelos het?
Tasha het in die boks ‘n kamera √gekry en die foto’s op die kamera van haar ma en kêrel wys dat sy lag√ Sy was ongelukkig
Waarom, dink jy, het Tasha se ma haar pa gelos?
Sy was ongelukkig√ Sy was ongelukkig√
Wie het gesê dat Tasha se ma haar gelos het vir ‘n ander man?
Ouma Lana het gesê dat haar ma hulle soos ‘n sleg hond gelos het√
Dit lyk of die tatoe “groei”. Verduidelik die simboliek hiervan. (2)
Tasha se selfvertroue√ om op te staan teen die familie se inmengery, groei.√
Gee 2 redes waarom ouma Lana nie van Tasha se vriend hou nie.
Hy ry ‘n motorfiets√ en hy het tatoes√
Dink jy dat ouma Lana rede het om oor Tasha bekommerd te wees?
Ja, Tasha raak rebels en kan soos haar ma uitdraai en wegloop