Eenheid 1 Selfbestuursvaardighede Flashcards
(12 cards)
Wat beteken selfbestuursvaardighede?
Die vaardighede wat jy elke dag gebruik om te OORLEEF en
AAN TE GAAN met die lewe
Selbestuursvaardighede sluit die volgende in:
- beplan aktiwiteitie
- organiseer jou tyd
- dink vooruit
Noem bestuursverantantwoordelikhede wat jy by die skool het.
Wees betyds vir skool
Doen jou huiswerk
Oefen sport
Wees gehoorsaam
Noem bestuursverantantwoordelikhede wat jy by die huis het.
Hou jou kamer netjies
Bêre skottelgoed in die wasbak
Maak jou bed op
Gee vir die honde kos
Wat is ‘n belangrike selbestuursvaardigheid wat jou lewe makliker en minder gespanne kan maak?
Om georganiseerd te wees
Wat beteken dit om te PRIORITISEER?
Om goed in volgorde van belangrikheid te plaas van belangrikste to minste belangrikste
As jy jou verantwoordelikhede prioritiseer, wat doen jy altyd eerste?
Die belankrikste verantwoordelikhede/take altyd eerste
Wat is dikwels ‘n faktor wat bepaal watse take jy eerste moet doen?
TYD
Wat kan jou help om jou atiwiteite te beplan?
‘n Dagboek
Waarvoor gebruik mens ‘n dagboek?
Om rekord te hou van goed wat jy moet doen soos aktiwiteite (huiswerk)
Wat kan jy doen om meer georganiseerd te wees?
Prioritiseer aktiwiteite - beplan in watter volgorde jy goed gaan doen