Eenheid 2 Afknouery Flashcards
(23 cards)
Wat is afknouery?
As iemand hulle MAG oor en oor gebruik om iemand anders seer te maak of the ontstel (te boelie)
Wie kry boelies gewoonlik of af te knou?
‘n Spesifieke teiken
Wie is gewoonlik by afknouery betrek?
Die boelie
Die persoon wat afgeknou word
Bystanders
Wie is die bystanders in afknouery?
Mense wat net staan en kyk hoe iemand geboelie word
Is alle vorme van afknouery verkeerd?
Ja, maak nie saak in watter vorm nie
Noem 4 verskillende vorme van afknouery:
- Fisiese afknouery
- Verbale afknouery
- Sosiale afknouery
- Kuberafknourey
Wat is fisiese afknouery?
Skop/slaan iemand
Steel of vernietig hulle besittings
Maak gemene of onbeskofte handgebare
Om iemand se speelgoed te steel is watse vorm van afknouery?
Fisiese afknouery
Om vir iemand ‘n lelike handgebaar te wys is watse vorm van afknouery?
Fisiese
Wat is verbale afknouery?
Noem iemand slegte name
Terg
Rassisties
Geslagbaseerde opmerkings
Spot
Dreig iemand
Alle meisies is sleg. (noem die vorm van afknouery)
Verbale
Wat is sosiale afknouery?
Jok of versprei leuns
Los iemand doelbewus uit jou grope uit
Wat is kuberafknouery?
Afknouery aanlyn
Versprei onwaar of lelike boodskappe of foto’s of eposse
Maak dreigemente aanlyn
Gebruik ander se plasings aanlyn
Versprei nare skinderstories aanlyn
Watse afknouery is die:
Eiers teen iemand se huis gooi
Sosiale
Watse afknouery is die:
Iemand se skoene in die toilet te gooi
Fisiese
Watse afknouery is die:
Iemand te terg wat nie goed is in sport nie
Verbale
Watse afknouery is die:
Hutsmerking (#) van onvanpaste foto’s aanlyn aan te dui en daarvan te hou
Kuber
Watse afknouery is die:
Kwaad wees en wraak neem op Facebook
Kuber
Watse afknouery is die:
Terug te praat met mamma as sy sê ek moet iets doen
Verbale
Watse afknouery is die:
Blomme uit iemand se tuin te steel
Fisiese
Wat is die afkorting of akroniem wat jy kan gebruik om jou te herineer om altyd met goeie bedoeling met mense te praat?
THINK
T is it TRUE
H is it HELPFUL
I is it INSPIRING
N is it NECESSARY
K is it KIND
Noem redes vir afknouery:
- Gesinsprobleme
- Persoon is self afgeknou
- Hulle het geen maats nie
- Selfbeeld probleem
- Hulle voel onbelangrik of onseker
- Wil graag “groot” lyk
- Wil hulle sin kry
- Voel bedreig deur mense wat anders is
Wat kan ‘n boelie doen om afknouery af te leer?
- Leer om woede te beheer
- Stel doelwitte: ek gaan nie vandag lelik wees nie
- Vra jou vriende om jou te help
- Vra ‘n grootmens om jou te help
- Vra mense wat jy afgeknou het omverskoning (sê jammer)
- Wees vriendelik
- Ontmoet nuwe mense wat nie weet jy was ‘n boelie nie
- Fokus om sporte
- Fokus om dinge waarin jy goed is