Eenheid 3 Flashcards

(36 cards)

1
Q

Wat glo Moslems oor die dood?

A

Daar is ‘n ander wêreld of paradys na die dood.
Jy moet tydens jou lewe op aarde voorberei om na die dood na die paradys te gaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Volgens die Baha-i-geloof word ei dood beskou as wat?

A

‘n Boodskapper van vreugde vir mense wat dood is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat glo die Baha-i geloof oor die dood?

A

Die dood is ‘n boodskapper van vreugde.
Hulle glo die siel bly voortlewe na die liggaam dood is en die siel begin met die geestelike reis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is jou Siel?

A

Die deel van jou wat aanhou lewe al is jou liggaam dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie glo:
Daar is ‘n ander wêreld of paradys na die dood.
Jy moet tydens jou lewe op aarde voorberei om na die dood na die paradys te gaan.

A

Moslems

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie glo:
Die dood is ‘n boodskapper van vreugde.
Hulle glo die siel bly voortlewe na die liggaam dood is en die siel begin met die geestelike reis.

A

Die Baha-i-geloof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat glo die Hindoes oor die dood?

A

Die dood is deel van die voortdurende siklus van geboorte, lewe, dood en hergeboorte.
Die siel van die dooie gaan ooor in ‘n ander liggaam en word weer gebore (riënkarnasie).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken ‘“reinkarnasie”?

A

Die geloof dat as iemand dood gaan, hulle siel in ‘n ander se liggaam sal voort lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watse geloof glo in reinkarnasie?

A

Hindu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat glo Boeddhiste oor die dood?

A

Dood is slegs deel van reinkarnasie todat jy die verligting ontvang. Verligting is ‘n stadium wat die siel bereik wanneer jy nie meer swaarkry nie en vrede in jouself het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is verligting soos geglo deur die Boeddhiste?

A

Verligting is ‘n stadium wat die siel bereik wanneer jy nie meer swaarkry nie en vrede in jouself het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watse geloof glo die volgende:
Dood is slegs deel van reinkarnasie todat jy die verligting ontvang.

A

Boeddhiste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat glo die Jode oor die dood?

A

Dood in hierdie lewe lei tot
OPSTANDING in ‘n toekomstige wêreld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat beteken OPSTANDING

A

om lewend te word na die dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie glo die dood lei tot opstanding in ‘n toekomstige wêreld?

A

Die Jode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat glo Christene van die dood?

A

Dood is ‘n deurtog van hierdie lewe na die nuwe, ewige lewe soos belowe dur Jesus?

17
Q

Dood is ‘n deurtog van hierdie lewe na die nuwe, ewige lewe soos belowe dur Jesus? Watse geloof glo dit?

A

Christene (Christenskap)

18
Q

Wat beteken “verassing”?

A

Verbranding van ‘n dooie se liggaam

19
Q

Wat is ‘n lykskleed?

A

kleed wat die liggaam van’n dooie persoon bedek

20
Q

Wat kan met ‘n liggaam gebeur na iemand gesterf het?

A

Graf geplaas
Veras
Toe draai in ‘n lykskleed (wit)

21
Q

Wanneer moet mense van Moslem of Joodse geloof begrawe word?

22
Q

Wie begrawe hulle mense in spesiale begraafplase binne 24 uur?

A

Moslems en Joode

23
Q

Waar en hoe begrawe tradisionele Afrika kulture hulle mense?

A

Op die plek waar iemand gebore was
Hulle kyk na die huis toe sodat hulle steeds oor hulle families kan waghou behalwe as hulle op ‘n geweldadige manier gesterf het.

24
Q

Waarheen kyk iemand in Afrika kulture wat ‘n geweldadige dood gesterf het, as hulle begrawe word?

A

Weg van die huis af.
Sodat mense in die huis nie op dieselfde manier moet sterf nie.

25
Wat is die hoofdoel van opvoeding in Islam (Moslem geloof)?
Om mense te leer hoe om met ander saam te leef. Dit gee aan elke mens waardigheid.
26
Wat is die gedragskode in die Christelike geloof?
Die 10 Gebooie
27
Noem een van die 10 Gebooie?
Jy moet jou naaste lief hê soos jouself. Dit help ons om waardig te wees
28
Watse geloof glo die hoofdoel van opvoeding is: Om mense te leer hoe om met ander saam te leef. Dit gee aan elke mens waardigheid.
Moslem
29
Wie se gedragskode is die 10 Gebooie?
Christene
30
Wat is die gedragskode van die Jode?
Mitzvoth - gebooie deur God aan die Jode gegee
31
Wat beteken Mitzvoth?
Slegs met regverdigheid waarheid vrede en vriendelikheid kan ons waardigheid bereik.
32
Wat is Mitzvoth?
Gebooie wat deur God aan die Jode gegee is
33
Hoekom volg Boeddhiste Boeddha se leringe?
Hulle glo so kan hulle swaarkry agterlaat en lewe in 'n toestand van vrede en geluk (Nirvana)
34
Wat is Nirvana
Boeehiste se toestand van vrede en geluk
35
Hulle glo so kan hulle swaarkry agterlaat en lewe in 'n toestand van vrede en geluk (Nirvana) - van watse geloof word hier gepraat?
Boeddhiste
36
Noem maniere om waardigheid in verskillende gelowe te kry:
Islam: opvoeding Christene: 10 gebooie veral jy moet ander lief he soos jouself Jode: Mitzvoth Boeddhiste: Toestand van Nirvane te lewe