Elektrostatika Flashcards

(5 cards)

1
Q

Stel die wet van behoud van lading

A

Die algebraiese som van lading in ‘n geslote sisteem bly konstant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stel Coulomb se wet

A

Die aantrekkingskrag of afstotingskrag tussen twee ladings is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen die ladings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is elektriese veld

A

Die ruimte rondom ‘n elektriese lading waarin ‘n ander lading ‘n elektrostatiese krag sal ondervind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ken die voorstelling van elektriese veldlyne op bl. 241 om te teken

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer die elektriese veldsterkte by ‘n punt in ‘n elektriese veld

A

Die krag per positiewe eenheidslading by daardie punt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly