Newton se wette en toepassing daarvan Flashcards

(10 cards)

1
Q

Weet van die twee tipes kragte en diagram op p. 50

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is normaalkrag

A

DIe krag wat ‘n oppervlak op ‘n voorwerp wat daarmee in kontak is uitoefen. Die normaalkrag is loodreg op die oppervlak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is wrywingskrag

A

Die krag wat teen die beweging van ‘n voorwerp werk. Dit is parallel op die oppervlak waarmee die voorwerp in kontak is
(2 tipes- staties en kineties)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die kenmerke van ‘n wrywingskofisiënt

A

Altyd klein bv. 0.2
Het geen eenheid
Verskil slegs a.g.v tipe oppervlakte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Weet van grafiek op p. 68

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

NEWTON SE EERSTE BEWEEGINGSWET

A

‘n voorwerp sal in ‘n toestand van rus bly of met uniforme snelheid voorbeweeg tensy ‘n ongebalanseerde krag daarop inwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is traagheid

A

Die mate waarin ‘n voorwerp weerstand bied teen ‘n verandering in sy posisie in rus of konstante beweging in ‘n reguit lyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Massa is die maatstaaf van ‘n voorwerp se traagheid

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

NEWTON SE TWEEDE BEWEGINGSWET

A

Wanneer ‘n netto krag op ‘n voorwerp met massa uitgeoefen word, versnel dit in die rigting van die netto krag. Versnelling is direk eweredig aan die netto krag en omgekeerd eweredig aan die massa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

NEWTON SE DERDE WET

A

Wanneer voorwerp A ‘n krag op voorwerp B uitoefen, oefen voorwerp B gelyktydig ‘n ewe groot krag in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly