Vektore in twee dimensies Flashcards

(6 cards)

1
Q

Wat is ‘n vektor en ‘n skalaar

Ken 2 tabelle op p. 1

A

V- ‘n Fisiese hoeveelheid met grootte en rigting

S- ‘n Fisiese hoeveelheid met slegs grootte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ken 3 maniere om die rigting van ‘n vekktor aan te wys op p. 2

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer is kragte in ewwiwig

A

Wanneer die russeltant van die kragte nul is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die russeltant

A

Die enkele vektor wat dieselfde uitwerking het as twee of meer vektore tesame

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die ekwilibriant

A

Die enkele krag wat die ander kragte in ewwewig hou, dit het dieselfde grootte as die russeltant van die kragte maar werk in die teenoorgestelde rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die driehoekreël

A

Wanneer die kragte wat op ‘n punt inwerk in ewwewig verkeer, kan hulle in grootte en rigting agtereenvolgens deur die 3 sye van ‘n driehoek voorgestel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly