Newton se universele gravitasiewet Flashcards
(1 cards)
1
Q
NEWTON SE UNIVERSELE GRAVITASIEWET
A
Elke deeltjie in die heelal oefen ‘n gravitasie-aantrekkingskrag op elke ander deeltjie uit. Hierdie krag is direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte