Elemente In Ballade Vir ‘n Enkeling Flashcards

(3 cards)

1
Q

Titel

A
  • Die titel van die film word in die vestigtingskoot (starting shot) aan die begin van die film verduidelik
  • ‘n Ballade bevat dikwels ‘n tragiese gebeurtenis - soos die dood van Klaus rynhard
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ruimte

A

Maboneng - die oop roldeur in Jacques se woonstel dui op die vryheid
Denneberg vebeteringskool - simbool van hartseerm geweld, pyn
Kleinbegin - waar Liebet fisies en emotioneel vasgevang is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Boodskap

A

Die boodskap in die film is baie duidelik: die waarheid kom altyd uit
Geheime word ontbloot: (lies that came out)
- Lena en Jan-Paul se gevoelens vir mekaar
- Jan-Paul se skuld aan klaus rynhard se dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly