Kleur Flashcards

(9 cards)

1
Q

Rooi

A

Positief: liefde, passie romanse
Negatief: woede, agressive, gevaar bloed
In heirdie film is rooi ‘n emosionele kleur wat wissel van intense liefde tot woede en geweld (In this film, red is an emotional color that ranges from intense love to anger and violence.)
- die bloedmerk teen die muur in jacques sy toekenning moes ontvang
- van die mure in Denneberg is rooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wit

A
  • wit is ‘n positiewe kleur en dui op suiwerheid (purity) en onskuld goedheid (innocence).
  • Jacques as protoganis dra dikwels ‘n wit hemp
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Swart

A
  • Hierdie kleur word onder andere geassosieer met boosheid, vrees en dood
  • Gavin greeff as antagonis dra dikwels swart klere en sy motor is ook swart
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Geel

A

Positief: hoop, geluk, warmte, goedheid
Negatief: lafhartigheid, bedrog, siekte, jaloesie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Grys

A

Dit kan geassosieer word met verveling en somberheid

Dit kan ook dui verlies en depressie (loss and depression)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Groen

A
  • Groen is die kleur van lewe
  • positief kan groen geassosieer word met groei, harmonie en veligheid
  • negatiewe assosiases met groen kan dui op geld, selfsug en jaloesie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Oranje

A

Positiewe assosiasies vreugde, sonskyn, geluk, vryheid, balans, kreatiwiteit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bruin

A

Bruin dui op somberheid.
Die mure in Denneberg word afgewissel tussen rooi en bruin.
Die bruin sandhoop waar Klaus geskiet word.
Die bruin grond en donker gat wanneer Jacques sy pa se lyk vashou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Kostuums

A
  • om meer te vertel van die karakter
  • dit vertel die kyker van die agtergrond, houding, en emosies van die karakter
  • enkele voorbeelde hiervan in die film:
    1. Gavin dra ‘n swart hemp
    2. Jacques dra ‘n wit hemp
    3. Lena vra om to trou dra sy ‘n rooi rok
    4. Jan-paul dra ‘n rooi hemp
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly