Kameraskote Flashcards

(8 cards)

1
Q

Close up

A

Nabyskoot
Tegniek: wys net die kop en skouers. Min agtergrond is sigbaar
Funksie: dit word ook genruik om ‘n karakter se reaksie op iets te wys (it is also used to show a character’s reaction to something)
- dit verskap emosies en gedagtes van karakters

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Medium close up

A

Medium nabyskoot
Tegniek:
1. Wys ‘n karakters se kop, skouers en bors (breast)
2. bietjie meer van die agtergrond is nou sigbaar (little more of the background is now visible)
Funksie:
1. Dit is meer oor belangrike detail
2. Gesprekke tussen twee karakters word dikwels so geskiet (Conversations between two characters are often shot like this)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Medium shot

A

Mediumskoot
Tegniek: die mediumskoot wys ‘n karakter se kop en bolyf (head and upper body)
Funksie: dit verskaf meer informasie oor die ruimte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wide shot

A

Wyeskoot
Tegniek: heelwat meer agtergrond is duidelik sigbaar in die raam (much more background is clearly visible in the frame). Hele lyf vanaf die kop tot die tone.
Funksie: die wyeskoot dra meer inligting as emosie oor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Over the shoulder shot

A

Oor-die-skouerskoot
Tegniek: van oor die skouer
Funksie: die kyker kyk oor die skouer van een karakter na ‘n ander karakter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Establishing shot

A

Vestingskoot

- dui ruimte/plek waar toneel afspeel aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verskoot

A

Die kamera zoem uit en wys ‘n persoon in sy/haar omgewing. Dit dra eerder inligting as emosie oor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Mise-en-scene

A

Die mise en scene van enige toneel in ‘n fulm sluit die stel, die beligting, die kostuums en die akteurstyl en so meer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly