Kamerahoeke Flashcards
(4 cards)
Overhead shot
Oorhoofse skoot
Tegniek: die kamera kyk direk af op die karakter, voorwerp of gebeure (the camera looks directly at the character, object or event)
Funksie: die oorhoofse skoot verskaf ‘n algemene oorsig (general view) van ‘n toneel
- so ‘n skoot word gebruik vir dramatiese kommentaar
High Angle shot
Hoëhoekskoot
Tegniek: die kamera kyk af op die karakter, voorwerp of gebeure (the camera looks down on the character, object or event)
Funksie: die laat ‘n karakter minderwaardig, kleiner en swakker lyk (it makes a character look inferior, smaller and weaker)
Hierdie skoot laat … magtiger lyk en dit laat … minderwaardig lyk
Low angle shot
Laehoekskoot (camera looks up)
Tegniek: die kamera kyk op na ‘n karakter of voorwerp
Funksie: dit laat ‘n karakter groter, magtiger en in beheer lyk
Eye level shot
Oogvlakskoot
Tegniek: kyk op dieselfde oogvlak as die karakter
Funksie: die oogvlakskoot plaas die kyker op dieselfde vlak as die karakter (the eye level shot puts the viewer on the same level as the character). Die oogvlakskoot is ‘n natuurlike skoot