Fiela se Kind Eksamen Vrae - Tweede Bedryf - Toneel 5 Flashcards

1
Q

Waarna moes Kittie in die Bybel vir Fiela soek?

A

Die storie van die twee vrouens wat oor een kind gestry het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Buiten die Bybel, by wie anders het Fiela ook vertroosting gesoek?

A

Selling, haar man.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat bewys bogenoemde vir ons oor hulle verhouding met mekaar?

A

Hulle het ʼn goeie verhouding gehad/ʼn hegte verhouding/Selling se opinie was vir Fiela belangrik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat het Fiela vir Selling gevra?

A

Sy wou weet of hy glo dat ʼn kind van 3 jaar oud van agter die Bos tot by hulle in die Lange Kloof kon gedwaal het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat bedoel Fiela as sy vir Selling sê sy soek ʼn “klaar antwoord”?

A

Sy soek ʼn “ja” of “nee” antwoord. Nie ʼn “maar” of “tensy” antwoord nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die verskil tussen ʼn “klaar antwoord” en “halwe antwoord”?

A

ʼn Klaar antwoord is ja of nee geen gemaar nie, terwyl ʼn halwe antwoord ʼn maar/tensy kan hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat was Selling se uiteindelike antwoord op Fiela se vraag?

A

Nee. ʼn kind van 3 jaar oud kon nie alleen so ver geloop het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waar, het Fiela gedink, sou sy die storie van die vrouens in die Bybel vind?

A

In Konings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat was Koning Salomo se antwoord toe die vrouens oor die kind gestry het?

A

Hulle moes die kind deursny en vir elke vrou ʼn helfte gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie sou volgens Selling vir hulle kon uitvind waar Benjamin was?

A

Petrus Zondagh.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verduidelik hoekom Fiela nie Petrus Zondagh se hulp wou hê nie?

A

Sy wou self na die magistraat toe gaan. Sy het gevoel die Here sou ʼn oplossing gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarop gaan Fiela in Knysna aandring?

A

Om die magistraat van aangesig tot aangesig te sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom sal die besoek aan Knysna anders wees as haar eerste besoek?

A

Die eerste keer wou sy net geweet het hoekom die sensusmans nie haar kind teruggebring het nie, maar nou was sy vasbeslote om self met die magistraat te praat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoekom het Fiela besluit om terug te gaan Knysna toe?

A

Iets het haar in die volstruiskamp bygeval (ons weet nog nie wat dit was nie.)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Het Fiela op die stadium presies geweet wat sy die magistraat wou vra? Motiveer jou antwoord.

A

Nee. Sy het vir Selling gesê dat sy die antwoord op daardie vraag vir hom sou gee as sy terugkom van die magistraat af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly