Fotoelektriese Effek Flashcards
(3 cards)
1
Q
Fotoelektriese effek
A
Die proses wanner elektrone uit n metaal oppervlakte vrygestel woord wanner n lig van n geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is
2
Q
Werkfunksie
A
Minimum energie benodig om n elektron uit die oppervlak van metaal vry te stel
3
Q
Drumplefrekwensie
A
Minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit n seker metaaloppervlak vry te stel